Die aktrise Anne Heche is dood verklaar, een week ná sy met haar voertuig teen ʼn Los Angeles-woning vasgery het.
Alles deur die skrywer AFP
Droogte in dele van Engeland verklaar
Die omgewingsagentskap het Vrydag ʼn verslag gepubliseer wat wys dat Engeland die droogste Julie sedert 1935 beleef het.
Amsterdam-lughawe sal magdom toeriste vergoed
“Ons weet van baie mense wat ʼn gedeelte of hul hele vakansie misgeloop het en ons het regtig simpatie daarmee.”
Trump swyg tydens ondervraging
Die oudpresident glo die FBI kon moontlik gedurende hul onlangse klopjag by sy Mar-a-Lago-landgoed bewyse “geplant” het.
Michael Jordan-trui kan vir miljoene opgeveil word
Dit word geskat as die hoogste prys wat ooit vir ’n Jordan-item betaal sal word.
823 ontsnap uit DRK-tronk
Uit die 872 gevangenes het slegs 49 in die tronk oorgebly.
Eise ná Marikana-slagting amper afgehandel
Die tienjaarherdenking van die Marikana-slagting is volgende week en steeds is alle vergoedingseise wat daaruit gespruit het, nie afgehandel nie.
Witdolfyn vrek kort ná reddingsoperasie
Veeartse het eindelik besluit om ʼn einde aan die soogdier se lyding te maak.
Foto’s: Witdolfyn in Seine gered
Talle duikers en reddingswerkers het byna ses uur lank gespook om die 800 kilogram soogdier met ʼn net en ʼn hyskraan uit die rivier te lig.
Japanse modeontwerper (84) sterf
Issey Miyake het onder meer meer as 100 swart rolnektruie vir Steve Jobs, mede-stigter van Apple, gemaak.
Trump woedend ná FBI-klopjag by Mar-a-Lago
Dit is die eerste klopjag deur die FBI by ʼn woning van ʼn president of voormalige president van die VSA in verband met ʼn strafregtelike ondersoek.
Serena Williams maak gereed om raket op te hang
“Ek was huiwerig om aan myself of enigiemand anders te erken dat ek moet aanbeweeg van tennis speel.”
Oud-krieketskeidsregter sterf in botsing
Rudi Koertzen is deur sommige sportkenners as “een van Suid-Afrika se heel beste internasionale skeidsregters” beskryf.
Man wat sê dodelike skoolskietery is klug, moet miljoene opdok
Die families van die 20 skoolkinders en ses volwassenes wat in die Sand Hook Elementary-skoolskietery in 2012 omgekom het, het ʼn bekende samesweringsteoretikus hof toe gesleep oor sy bewerings dat die skietery deur aktiviste vir wapenbeheer “opgevoer” is.
Dokter neem eie lewe ná dreigemente van aktiviste teen inenting
Kellermayr het maande lank doodsdreigemente ontvang weens haar kritiek op die betogings teen inperkings van verlede jaar.
Britse seun sterf ná masjiene afgeskakel word
Archie Battersbee se ouers het alle wettige maniere ondersoek om te verhoed dat hul seun se lewensondersteuningsmasjiene, wat hom die afgelope vier maande aan die lewe gehou het, afgeskakel word.
Een uit vyf deur lang-Covid geraak
Dieselfde tendens is egter ook onder mense aangemeld wat nooit positief vir die virus getoets het nie, wat ʼn aanduiding kan wees dat ander gesondheidsfaktore ter sprake is.
12 pelgrims verongeluk in Kroasië
Altesaam 16 mediese noodspanne het hulle vanoggend na die ongelukstoneel naby Zagreb gehaas.
Aktrise kritiek ná motor in huis inploeg
Anne Heche se blou Mini Cooper het ná die slag in vlamme uitgebars.
Laaste poging misluk om Britse seun aan die lewe te hou
Archie Battersbee se ouers het nou alle wettige maniere ondersoek om te verhoed dat die lewensondersteuningmasjiene afgeskakel word.