Die globale konsultasiemaatskappy Bain & Company is vandeesweek ʼn slag toegedien nadat sy beweerde betrokkenheid by die kaping van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aan die lig gekom het.
Alles deur die skrywer AFP
Mesaanvaller teiken Chinese kleuterskool
Die verdagte was onder meer geklee in ’n pet en masker toe hy vanoggend op die private kleuterskool in China toegeslaan het.
Airbnb-besprekings bereik rekordhoogte
Byna 104 miljoen nagte is tussen April en Junie op die platform bespreek.
Skaars wit olifant gebore
Geskiedkundig word wit olifante in Suidoos-Asiese kultuur as uiters veelbelowend beskou en die streek se antieke heersers het soveel as moontlik van die diere versamel om hul fortuin te bevorder.
Tweeling kan mekaar na 4 jaar in die oë kyk
’n Saamgegroeide tweeling is op vierjarige ouderdom van mekaar geskei in wat dokters beskryf as een van die ingewikkeldste operasies van sy soort.
Skilpad bring verkeer tot stilstand
“Om eerlik te wees, kon ek nie my oë glo nie,” het ʼn treinpassasier op pad na Norwich in Engeland getwiet.
Amerika dood nóg ’n Al Kaïda-leier in reaksie op 9/11
Ayman al-Zawahiri – wat Al Kaïda oorgeneem het nadat Osama bin Laden deur Amerikaanse spesiale magte gedood is – is sedert die 9/11-terreuraanvalle gesoek.
Meer as 80 in hof vir Krugersdorp-verkragtings
Geen beskuldigdes staan tans al tereg op aanklagte van verkragting totdat die DNS-ontleding afgehandel is nie.
Gaskrisis kan bier in Duitsland laat opdroog
“Sonder gas gaan die winkelrakke leeg wees.”
Prins Charles aanvaar skenking van Bin Ladens
Verskeie van sy raadgewers het Charles gemaan om nie die skenking van die familiepatriarg Bakr bin Laden en sy broer Shafiq – halfbroers van die terroristeleier Osama bin Laden – te aanvaar nie.
Le Clos wil vanaand geskiedenis maak
Dit is boonop vandag presies tien jaar gelede dat Le Clos (30) vir Michael Phelps tydens die 2012- Olimpiese Spele in Londen geklop het.
Drie sterftes dalk met aappokke verbind
Brasiliaanse owerhede het daarop gewys dat die oorledene aan ander ernstige mediese toestande gely het.
Oorlog stuit nie verliefdes se trouplanne
Volgens syfers wat deur AFP bekom is, was daar ’n massiewe oplewing in troues sedert die aanvang van die oorlog in Oekraïne.
Waardevolle skelet van dinosourus opgeveil
Dit is die eerste keer dat Sotheby’s ʼn volledige dinosourus-skelet opgeveil het sedert hy Sue die Tyrannosourus Rex (T-Rex) in 1997 vir $8,36 miljoen verkoop het.
Gevaarlike betogings in Nederland ‘onaanvaarbaar’
Woedende boere het hul betogings ná etlike weke hervat en geëis dat die regering se planne om stikstofvrystellings te verminder, laat vaar word.
Grootste pienk knewel in eeue in Angola ontdek
Dié pienk diamant van 170 karaat is genoem na die myn waar dit ontdek is.
George Floyd: Nog oudpolisiemanne tronk toe
“Al vier beamptes wat betrokke was by die tragiese dood van George Floyd is nou in die federale hof skuldig bevind, tronkstraf opgelê en aanspreeklik gehou vir hul misdade.”
Trump wil dalk weer vir president staan
Trump meen die probleme wat Amerika beleef het sedert pres. Joe Biden aan bewind gekom het, sou nooit gebeur het as hy in beheer was nie.
Moordklag teen Lesotho se oudpremier laat vaar
Aanklaers het tydens ʼn hofsitting in die hoofstad, Maseru, gesê die besluit is geneem aangesien hulle nie meer ʼn sleutelgetuie in die saak kon opspoor nie.
Skietery in Kanada eis 3
Berigte het aanvanklik daarop gedui dat die aanvaller dalk hawelose mense geteiken het.