Archie Battersbee se ouers het nou alle wettige maniere ondersoek om te verhoed dat die lewensondersteuningmasjiene afgeskakel word.
Alles deur die skrywer AFP
Witdolfyn in Frankryk se Seine-rivier opgemerk
Eensame witdolfyne swem soms verder suid as gewoonlik en kan tydelik in varswater oorleef.
Toeris brand toe sy in NZ-sinkgat val
ʼn Sinkgat vol stoom het skielik onder ʼn vrou se voete oopgemaak tydens haar besoek aan ʼn toeristedorpie bekend vir sy warmwatermere en modderpoele.
Ouers hof toe oor masjiene wat seun aan die lewe hou
Archie se ma, Holly Dance, het haar seun in April vanjaar bewusteloos in hul huis aangetref. Hy het glo aan ʼn aanlyn versmoringsuitdaging deelgeneem.
Geen Britse kontrakte vir dié wat by staatskaping betrek is
Die globale konsultasiemaatskappy Bain & Company is vandeesweek ʼn slag toegedien nadat sy beweerde betrokkenheid by die kaping van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aan die lig gekom het.
Mesaanvaller teiken Chinese kleuterskool
Die verdagte was onder meer geklee in ’n pet en masker toe hy vanoggend op die private kleuterskool in China toegeslaan het.
Airbnb-besprekings bereik rekordhoogte
Byna 104 miljoen nagte is tussen April en Junie op die platform bespreek.
Skaars wit olifant gebore
Geskiedkundig word wit olifante in Suidoos-Asiese kultuur as uiters veelbelowend beskou en die streek se antieke heersers het soveel as moontlik van die diere versamel om hul fortuin te bevorder.
Tweeling kan mekaar na 4 jaar in die oë kyk
’n Saamgegroeide tweeling is op vierjarige ouderdom van mekaar geskei in wat dokters beskryf as een van die ingewikkeldste operasies van sy soort.
Skilpad bring verkeer tot stilstand
“Om eerlik te wees, kon ek nie my oë glo nie,” het ʼn treinpassasier op pad na Norwich in Engeland getwiet.
Amerika dood nóg ’n Al Kaïda-leier in reaksie op 9/11
Ayman al-Zawahiri – wat Al Kaïda oorgeneem het nadat Osama bin Laden deur Amerikaanse spesiale magte gedood is – is sedert die 9/11-terreuraanvalle gesoek.
Meer as 80 in hof vir Krugersdorp-verkragtings
Geen beskuldigdes staan tans al tereg op aanklagte van verkragting totdat die DNS-ontleding afgehandel is nie.
Gaskrisis kan bier in Duitsland laat opdroog
“Sonder gas gaan die winkelrakke leeg wees.”
Prins Charles aanvaar skenking van Bin Ladens
Verskeie van sy raadgewers het Charles gemaan om nie die skenking van die familiepatriarg Bakr bin Laden en sy broer Shafiq – halfbroers van die terroristeleier Osama bin Laden – te aanvaar nie.
Le Clos wil vanaand geskiedenis maak
Dit is boonop vandag presies tien jaar gelede dat Le Clos (30) vir Michael Phelps tydens die 2012- Olimpiese Spele in Londen geklop het.
Drie sterftes dalk met aappokke verbind
Brasiliaanse owerhede het daarop gewys dat die oorledene aan ander ernstige mediese toestande gely het.
Oorlog stuit nie verliefdes se trouplanne
Volgens syfers wat deur AFP bekom is, was daar ’n massiewe oplewing in troues sedert die aanvang van die oorlog in Oekraïne.
Waardevolle skelet van dinosourus opgeveil
Dit is die eerste keer dat Sotheby’s ʼn volledige dinosourus-skelet opgeveil het sedert hy Sue die Tyrannosourus Rex (T-Rex) in 1997 vir $8,36 miljoen verkoop het.
Gevaarlike betogings in Nederland ‘onaanvaarbaar’
Woedende boere het hul betogings ná etlike weke hervat en geëis dat die regering se planne om stikstofvrystellings te verminder, laat vaar word.
Grootste pienk knewel in eeue in Angola ontdek
Dié pienk diamant van 170 karaat is genoem na die myn waar dit ontdek is.