Almal wil mooi, wit tande hê, maar nie almal het die geld om duur produkte te koop of behandelings te ondergaan om hul tande witter te maak nie.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Inskrywings weer oop vir nuwe Mej. SA
“Met die fenomenale groei en impak van die Mej. Suid-Afrika-handelsmerk, en die groot belangstellings sedert Zozibini Tunzi se wêreldwye triomf, word duisende inskrywings verwag van hoopvolle kandidate regoor die land.”
Resep: Beesstert met knopiesampioene
Gebruik jou drukkoker om hierdie gereg te maak.
Sjef Bertus Basson: ‘SA inspireer my’
“Daar is nog soveel aan Suid-Afrika om te vier, en omdat ons nog ʼn relatief jong koskultuur in die land het, is dit asof ons aktief besig is om die reëlboek daaroor te skryf.”
‘The Bachelorette’: Qiniso kies haar top-2
“Ek het besef dit is waar ons reis tot ʼn einde kom, maar ek was dankbaar dat ek so ver gekom het en dat ek dit kon ervaar.”
Oranjerivier-kajaktog eis amper roeier se lewe
“My kop is nog reg, maar my lyf is klaar. My groot doel was om die uitdaging klaar te maak, maak nie saak wat gebeur nie, so dis wat ek wil doen.”
Resep-video: Vinnige broodrolletjies
Geen gis of knie is nodig nie!
Kweek gesonde eetgewoontes tydens swangerskap
“Navorsing toon gesonde eetgewoontes tydens swangerskap kan daartoe lei dat jou baba later minder kroniese siektes as volwassene sal hê.”
Resep: Die beste krakerige koolslaai
“Die tekstuur van gekapte amandels en die soetsurigheid van appelkose sorg vir ʼn ongelooflike resultaat.”
Kospryse styg: Hiervoor betaal SA’ners meer
Die grootste styging in pryse wat opgemerk is tussen Maart en April vanjaar is dié van tamaties.
Resep: Sampioen-en-blomkoolsop
Hierdie lekker sop is verspotmaklik om te maak.
Resep: Eenkastrol-wonderwerk
ʼn Heerlike eenpotgereg met hoender, sampioene en rys.
Resep: Fluweelpoeding
ʼn Lekker warm gebakte poeding vir die winter.
Goedhartige trio help straathonde op Villiersdorp
“Al kan honde nie praat nie is daar ʼn innerlike konneksie tussen mense en honde. Mense kan hulle soveel liefde gee en hulle kan dit vir jou teruggee.”
Droomtroue vir bruid met terminale kanker
“Ek is lief vir jou – hare of geen hare nie. Ek is lief vir jou en sal saam met jou die sukkel-om-te-loop-pad stap.”
5 lekker daguitstappies vir Gautengers
As jy jou oor ʼn naweek of vakansie by die huis bevind en jou kinders sê al vir die vierde keer “Mamma, ek is verveeld!”, hoef jy nie jou goed te pak en kus toe te ry nie.
Resep-video: Oreo-bruintjies
Die perfekte naweek-bederf.
Dowwe Dolla ‘waai koebaai’ ná twee dekades
“Die stokkielekker was eintlik net ʼn sekuriteitskombersie wat ek gegryp het, want ek was jonk en nuut in komedie en het nie geweet wat om met my hande te doen nie. En toe raak dit Dolla se kenteken!”
Resep: Gebakte bees-en-sampioenfrikkadelle
Frikkadelle met tamaties, gerookte paprika en suurroom.
Foto’s: Natasha skitter by Mej. Heelal-voorbereiding
“Ek weet ek het groot skoene om vol te staan, maar Zozi en Demi het my inspireer en baie goeie raad gegee.”