Dié gehekelde sjaal is nie net snoesig warm nie, maar ook stylvol en gemaklik.
Alles deur die skrywer Mariné Lourens
Mees gesoekte misdaadverdagte vas ná 9 jaar
ʼn Man wat jare lank een van die mees gesoekte misdaadverdagtes in Gauteng was, se geluk het uiteindelik opgedroog toe hy vandeesweek deur polisiebeamptes in die provinsie in hegtenis geneem is.
Slagoffers van debietorder-bedrogspul gesoek
Kapt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, sê luidens mediaberigte is daar duisende mense wat die slagoffer geword het van ʼn debietorder waar R99 maandeliks van hul rekeninge afgetrek word sonder dat hulle hiertoe ingestem het.
Video: Groot verrassing vir behoeftige ouetehuis
Die aankondiging was met ʼn gejubel en ʼn gejuig deur die Harmonie-Oord inwoners ontvang. “Ongelooflik dankie, ons waardeer al hierdie omgee,” het Pienaar gesê.
Wagte in hof ná transitorooftog
Die veiligheidswagte het beweer dat twee rowers petrol oor die Fidelity-voertuig uitgegooi en gedreig het om dit aan die brand te steek indien hulle nie uit die voertuig klim nie.
Luister: Wiele2Wiele vier Land Rover Discovery se 30-jaar bestaan
Hierdie week tydens Wiele2Wiele vier ons Land Rover Discovery se 30-jaar bestaan saam met die Kingsley Holgate Foundation, gesels oor die Ford EcoSport EcoBoost en maak jou slim oor die verskil tussen krag en wringkrag.
2-jarige dood ná sy in krokodilkamp beland
Die peuter se ouers teel met die krokodille op hul plaas vir hul vleis en leer.
Polisie krap kop oor gru-ontdekking
Byna ses maande later is die polisie nog geensins nader aan antwoorde nie.
Zulu ‘baie beter’ ná hy by dood omdraai
Ondanks Zulu se verskeie beproewings en onlangse koliek-diagnose, is hy ʼn regte sosiale vlinder by die dierereddingskuiling en maak hy vriende met mens en dier so ver hy gaan.
Luister: Nádine – ʼn Warrelwind met haar voete plat op die aarde
Dit blyk dat daar geen einde is aan dié beeldskone sangeres se talente – óf energie – nie! Nádine trap reeds 20 jaar diep spore in die musiekbedryf, maar is boonop ook ʼn gewilde televisieaanbieder, motiveringspreker en sakevrou.
Drie vas oor onwettige drank van R2 miljoen
Die etikette op die bottels is verwyder en vervang met vervalste etikette waar die bewoording “export only” verwyder is.
Man vas wat glo opsigter aanrand, suster vermoor
ʼn Vyf‑en-twintigjarige man sal Maandag in die Coligny-landdroshof in Noordwes verskyn nadat hy na bewering ʼn 60-jarige man aangerand en later dié man se suster vermoor het.
Vier sterf in nóg ʼn padongeluk
“Weens die botsing is ʼn aantal mense van die bakkie se bak af geslinger en hulle het op die pad te lande gekom. In daardie oomblik het nog ʼn voertuig, ʼn Kia, na bewering in die mense wat op die pad was, ingeploeg.”
Wildtuin waarsku besoekers oor staking
Besoekers wat reeds plek in die wildtuin bespreek het, is aangemoedig om nie hul besprekings te kanselleer nie.
Paramedikus kom op ongelukstoneel af; twee dood
ʼn Paramedikus van ER24 wat van diens af was, het Saterdagaand toevallig afgekom op die toneel van ʼn noodlottige ongeluk op die N14 naby Ventersdorp.
Sewe dood toe sleepwa loskom
Die sewe insittendes is op slag dood.
Eskom ontken Zim het kragrekening betaal
Volgens berigte is die kragsituasie in Suid-Afrika se buurland só beroerd dat sommige huishoudings en ondernemings tot 15 uur per dag sonder elektrisiteit moet klaarkom.
Vier dood toe motors vroegoggend bots
Drie mense het op die toneel gesterf, terwyl die vierde persoon op pad na die hospitaal dood is.
Paul Eilers: ʼn Legende gegroet
“Slim. Geniaal slim. En onder daai sardoniese vel – ʼn warm hart, ʼn groot liefde, ʼn wilde vrye gees.”
Terugslag vir seun ná verlamming-skok
Vandeesweek sou ʼn hoogtepunt vir die Hendriks-gesin gewees het wanneer die 18-jarige Giovanni uiteindelik ná maande in die hospitaal ontslaan sou word – maar toe word dié droom ʼn nagmerrie.