“Ons is so opgewonde! Dit is net die grootste geskenk wat ons kon kry.”
Alles deur die skrywer Mariné Lourens
Universiteitsgemeenskap in rou ná eerstejaar sterf
“Leandró se glimlag, omgee-hart en passievolle lewensuitkyk was aansteeklik.”
Fitch sien nie lig in SA tonnel
Die graderingsagentskap het gesê die toenemende begrotingstekort weens laer BBP-groei en verhoogde besteding, insluitend die regering se finansiële reddingsboeie aan sy eie staatsinstansies, veral Eskom, skep kommer oor die land se ekonomiese groeipotensiaal.
Huldeblyke stroom in vir geliefde SA skrywer
“Briljante skrywer, meer briljante mens. My hart is stukkend. ’n Reus het gaan rus.”
200 000 onwettige DVD’s vernietig
“Die meeste van hierdie DVD’s bevat pornografiese materiaal wat op straathoeke en by taxi-staanplekke verkoop is en derhalwe die gevaar inhou dat kinders aan skadelike beeldmateriaal blootgestel kan word.”
Pa slaan glo dogter dood wat te lank uitslaap
“Die volgende oggend het die ouers opgemerk die kind toon geen reaksie toe hulle haar vir skool wou wakker maak nie. Sy is na ʼn hospitaal gehaas waar sy dood verklaar is.”
Werkers vas ná inbraak by plaashuis
Die plaaseienaar het teruggekeer van vakansie en besef daar is by sy plaashuis ingebreek. Vier selfone, ʼn vuurwapen en ammunisie, drank en klere is gesteel.
Worcester-bomplanter: Van verwoesting tot bevryding
Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Nou, 23 jaar later, is daar nie ʼn sweempie van daardie wraaksugtige jong man by Coetzee te bespeur nie. Geen monster nie. Net ʼn verkondiger van versoening en hoop.
Boesemmaats het SA gaande: ‘Ek glo dit is uit die Here se hand’
“My kinders sien regtig nie kleur nie. Ons is so lief vir hulle en hulle is lief vir ons. As jy weet hoe lief die Here jou het en jy kan al daardie liefde in jou hart toelaat, dan loop dit oor en vloei outomaties uit na almal om jou.”
Cintaine Schutte: Dapper, doenig en dankbaar
Wanneer jy met Cintaine Schutte praat, kan jy duidelik haar teaterhart hoor klop. As die verhoogligte aangaan en die gordyn lig, is sy waar sy hoort.
Veteraan-akteur Danny Keogh sterf
Hoewel Engelssprekend het hy ook gespeel in Afrikaanse reekse soos Sleurstroom, Drome van gruis en Binnelanders toe dié sepie nog ʼn reeks was.
Luister: Len Muller stap sy eie pad in die bedryf
“Dit is ʼn predikant wat my vertel het van twee beelde hoe dit in die hemel en in die hel lyk,” vertel hy oor die idee agter die liedjie “Oorgenoeg”.
Skoonheid wil wêreldrekord laat spat vir liefdadigheid
ʼn Voormalige Mev. Suid-Afrika sal dié naweek op haar grimeervaardighede staatmaak wanneer sy poog om ʼn wêreldrekord te laat spat, en terselfdertyd haar deel vir liefdadigheid te doen.
Luister: Wiele2Wiele oor Toyota Supra GT en nuwe Mazda3
Hierdie week raak Wiele2Wiele behoorlik opgewonde oor die nuwe Toyota Supra GT en ry ook met die nuwe Mazda3.
Racheltjie de Beer-fliek ʼn verhaal van dapperheid, liefde
Die amptelike plakkaat van die Afrikaanse rolprent, Die Verhaal van Racheltjie de Beer, gee kykers ʼn gevoel van wat om van dié rolprent te verwag – ʼn verhaal van verlies, dapperheid, opoffering en onwrikbare liefde.
Dokumentêr oor Tolla van der Merwe op pad
“Ons is op soek na videomateriaal wat nie in die handel beskikbaar is nie,” het Wicus van der Merwe, Tolla se seun, gesê.
Vermiste outistiese broers dood gevind
Die twee broers was albei outisties en kon nie praat nie.
Video: Wenners van Ingrid Jonker-digkompetisie aangewys
Altesaam 276 gedigte van oor Suid-Afrika, asook tot by China, Ierland en Engeland is vir dié kompetisie ingeskryf en 24 gedigte is met die hand uitgesoek om in die saamgestelde bundel, Die môre is jy, opgeneem te word.
Twee vas ná beamptes ambulans voorkeer
Nog verkeersbeamptes is ontbied en die ambulans is uiteindelik tot stilstand gedwing waarna die bestuurder in hegtenis geneem is.
Modise dié week in hof op dieremishandeling-aanklagte
Die NDBV het dit destyds bestempel as een van die wreedste gevalle van dieremishandeling wat die welsynsorganisasie nóg teëgekom het.