Só lyk die gebied rondom die bekende Tsjernobil-kernkragstasie in die Oekraïne waar meer as 100 ha sedert Saterdag gebrand het.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Die wêreld in foto’s – 3 April 2020
Só lyk die gewilde hoofstad van Griekeland tydens die tydperk van afsondering.
Die wêreld in foto’s – 2 April 2020
Te midde van wêreldwye paniek het die veiligheidsmagte van Indië die geleentheid gebruik om bewustheid te skep oor Covid-19. Só lyk die kreatiewe eindproduk.
Die wêreld in foto’s – 1 April 2020
Só benut inwoners van Spanje dié tydperk van afsondering.
Die wêreld in foto’s – 31 Maart 2020
Só lyk ʼn land wat dié tydperk van afsondering volhou.
Die wêreld in foto’s – 30 Maart 2020
Só lyk die kleinste land ter wêreld wat ook die setel van die Rooms-Katolieke Kerk is.
Die wêreld in foto’s – 27 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd tuisgemaakte mediese gesigsmaskers begin maak in ʼn poging om die verspreiding van die virus hok te slaan. So lyk dié broodnodige maskers.
Foto’s: Soldate sak toe op Goudstad
Só lyk die Goudstad nadat veiligheidsmagte daar ontplooi is.
Die wêreld in foto’s – 26 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die Nuwe Testament in herinnering roep.
Die (antieke) wêreld in foto’s – 25 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die dae van koningin Cleopatra in herinnering roep.
Die wêreld in foto’s – 24 Maart 2020
Daar is een soort toeris wat vreesloos die strate van Japan aandurf. Só lyk dié makkers.
Die wêreld in foto’s – 23 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 is nie net vlees en bloed met mediese gesigsmaskers toegerus nie.
Die wêreld in foto’s – 20 Maart 2020
Só lyk die gesigte van diere wat salig onbewus is van die Covid-19-penarie.
Die (wye) wêreld in foto’s – 18 Maart 2020
Só groot is mense se persoonlike ruimte terwyl die Covid-19-pandemie woed.
Covid-19: Italië kry sy asem terug
Vir die eerste keer in jare het visse na Venesië se kanale teruggekeer.
Die wêreld in foto’s – 17 Maart 2020
Só lyk New York nadat die virus burgers sowel as besoekers afgeskrik het.
Die wêreld in foto’s – 16 Maart 2020
Só lyk die wêreld nadat Covid-19 burgers sowel as besoekers die skrik op die lyf gejaag het.
Die wêreld in foto’s – 12 Maart 2020
Só lyk die bekendste toeristeaantreklikhede in Rome nadat die Covid-19 virus besoekers afgeskrik het.
Die wêreld in foto’s – 11 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 10 Maart 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.