Die kind se biologiese ouers word van kindermishandeling, kinderverwaarlosing en kinderverlating aangekla.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Aanvaller gestraf vir beesboer se moord
John Viedge (79) is verlede jaar in die vroeë oggendure in sy plaashuis naby Nqanqarhu (Maclear) deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Hof hoor van ‘argument, houe’ by nagklub
Die jongste getuie in die Daniël Botha-moordsaak het destyds in die vroeë oggendure buite Dingo’s Pub aan ’n bewustelose Botha se polsslag gaan voel.
Dringende ingryping vir aasvoëls gevra
Minstens 107 aasvoëls en een hiëna het einde verlede week in die Krugerwildtuin gevrek.
Dié man gesoek vir Pinnacle Point-moord
’n Man van Lesotho is positief met die moord verbind met behulp van vingerafdrukke wat op die toneel gevind is.
Tronkstraf vir verkeersman ná ‘afpersboete’
Sandile Lloyd Nene het ’n motoris kwansuis beboet omdat haar motor se ligte te naby aan haar motor se bande geleë was.
5 kinders dood toe vragmotor deur skoolheining ploeg
Verskeie leerders van die Laerskool Vyfhoek naby Potchefstroom was vanmiddag onder die vragmotor vasgekeer.
Saak teen Gautengse adjunkspeaker betrap klaer onkant
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was verbaas om te hoor dat die saak teen die adjunkspeaker van die Gautengse wetgewer, Vuyo Mhlakaza-Manamela, reeds Donderdag vir verhoor geskeduleer…
Vermeende aanvaller op plaas doodgeskiet
Die plaaseienaar is verlede Augustus óók op sy plaas in die omgewing van Hankey aangeval.
Paniekknoppie red moontlik sakeman se lewe
Die man se vermeende ontvoerders kon boonop in hegtenis geneem word nadat die owerhede ’n leidraad vanaf die opsporingstoestel opgevolg het.
DNS gee man drie dekades ná moorde weg
’n Amerikaner is onlangs deur polisieondersoekers by sy werkplek genader oor die DNS-monster wat hy meer as ’n maand gelede tydens ’n verkeerspadblokkade verskaf het.
Bybel van sommige Texas-skole se rakke verwyder
Die Keller-skooldistrik se raad van trustees het verlede week ’n beleid aanvaar wat nuwe standaarde stel vir hoe boeke en ander onderrigmateriaal vir dié distrik se skole gekeur word.
Nóg twee dae van beurtkrag
Stukkende opwekkingseenhede kry weer dié keer die skuld.
Bloemfonteinse vrou van ‘mensehandelaars’ gered
Daar word beweer dat die jong vrou dwelms ingegee en as sekswerker gebruik is voordat sy eindelik dae later met haar ma kontak kon maak.
Regering vat dalk sy kans met goedkoper petrolprys
Outa sê daar is sterk aanduidings dat die minister die brandstofheffing gaan verhoog, om die skrap van e-tol te verreken.
Beseerde seun red pa uit water
Ondanks sy eie beserings én die golwe wat in die getypoel breek, het die tienerseun tot sy pa se redding gekom en hom tot in die vlak water tussen die rotse gehelp.
Regering se planne vir twee nuwe universiteite vorder
’n Onderwyskenner sê dié twee nuwe onderwysinstansies kan ’n groot aanwins wees.
Menslike oorskot op plaas gevind
Daar is ook mansklere in die donga gevind.
Man ploeg deur skare ná stryery met ma
Die jong man het ná die voorval sy ma met dieselfde motor omgery en toe met ’n hamer aangeval. Sy het nie die aanval oorleef nie.
Gesoekte ‘ontvoerder’ agter tralies
Een van Vuyisani Topo se medebeskuldigdes – ’n polisiekonstabel – het intussen uit aanhouding ontsnap.