Morne Harmse het destyds as tienerseun met ’n Slipknot-geïnspireerde masker en samoerai-swaard by die Hoër Tegniese Skool Nic Diederichs in Krugersdorp ingestap.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Ma vas oor baba se steekdood
Die ma is glo met haar eenjarige babadogtertjie by die huis weg voordat sy later sonder haar teruggekeer het.
17-jarige kry hartoperasie ná 16 jaar
Zithobile Dayile se naam het feitlik sy lewe lank op die waglys vir ’n hartoperasie verskyn. Sy beurt om geopereer te word het verlede maand aangebreek.
SA diereredder veilig tuis uit Oekraïne
Lionel de Lange keer egter oor die volgende paar dae terug na dié oorloggeteisterde land om die mishandelde beer genaamd Masha na veiligheid te skuif.
Winkelbestuurder vas oor steroïede
Hy is glo in die besit van R300 000 se steroïede betrap.
SA in ‘moeilike posisie’ oor Rusland – kenner
Sommige kenners meen ook Suid-Afrika het bloot nie die aansien om ʼn meningsvolle rol in enige bemiddelingsproses te speel nie.
Vervolgingsgesag moet sê oor korrupsieklag teen Mbalula
AfriForum het in 2019 reeds strafregtelike klagte van geldwassery en korrupsie teen minister Fikile Mbalula ingedien. Het daar dadels van gekom?
Tronkstraf vir verkeersman wat omkoopgeld soek
Zahid Bhayat sou luukse motors op die N12 voorkeer voordat hy omkoopgeld van nie minder nie as R2 000 sou eis.
Só swendel trio banke uit R27 m.
Marius Coetzee, Adele Coetzee en Mariette Cupido was betrokke by ʼn voertuigaankoopskema waartydens hulle met bedrieglike dokumente by banke vir motorfinansiering sou aansoek doen.
Zondo is SA se nuwe hoofregter
Pres. Cyril Ramaphosa het ook vanmiddag bekend gemaak wie hy gaan benoem as nuwe waarnemende hoofregter.
Bejaarde boer, werker aangeval
Twee verdagtes is sedert die plaasaanval in hegtenis geneem, boonop in besit van ’n vuurwapen wat byna tien jaar gelede tydens ’n rooftog in ’n ander provinsie gesteel is.
Saak geskrap ná boer honde skiet
“Daar word ongelooflik baie geld en energie bestee om te vervolg wanneer vervolging nie eens geregverdig word nie,” sê die Vrystaatse boer Piet Kleynhans.
Eskom, ANC moet pa staan vir kragkrisis
“Ons beleef al die afgelope 14 jaar ʼn opwekkingskrisis en die onvermydelike waarheid is dat die ANC eiehandig vir die debakel verantwoordelik is.”
Skrale verligting van beurtkrag aangekondig
Eskom sê ’n verandering in fase is nou moontlik nadat sy noodopwekkingsreserwes voldoende verbeter het.
SA studente uit Oekraïne gehelp
Altesame 25 Suid-Afrikaanse studente aan universiteite in die oorloggeteisterde Oekraïne sal in die volgende week na Suid-Afrika gebring word.
Zuma nou na appèlhof oor Downer
Oudpres. Jacob Zuma blyk vasbeslote te wees om adv. Billy Downer as aanklaer in sy korrupsiesaak te laat verwyder.
Bathabile Dlamini eers later gevonnis
Die staat het daarop gewys dat die oudminister vroeër ook aan bedrog skuldig bevind is.
Bathabile Dlamini skuldig aan meineed
Die oudminister het deurgaans volgehou dat indien sy wel valse getuienis afgelê het, sy dit onwetend gedoen het. Die landdros was nie oortuig nie.
Deurbraak in een van verskeie RBM-moorde
’n Span is verlede jaar deur die polisie op die been gebring om die moord van minstens drie mense wat met Richards Bay Minerals (RBM) verbind word, te ondersoek.
Mans in hof ná moord op Carolina-paar
Leonore Steenkamp en Renier Lense is verlede maand dood in hul huis in Voortrekkerstraat gevind.