Leonore Steenkamp en Renier Lense is verlede maand dood in hul huis in Voortrekkerstraat gevind.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Fase ses ‘en meer’ dalk ons voorland – Eskom
Altesame 20 oopsiklus-gasturbines moes Dinsdagaand in ’n stadium weer hardloop. Dit kos sowat R700 000 per eenheid per uur.
11-jarige reis 1 200 km alleen na Oekraïense grens
Hassan se ma kon hom nie vergesel nie en hy het alleen die reis meegemaak met slegs ʼn plastieksak, ʼn klein rugsak, ʼn paspoort en sy familie se telefoonnommer op sy hand neergeskryf.
Hond lei polisie na vermiste kinders
Die oudste sussie is bewusteloos in die veld aangetref, met haar slapende vyfjarige sussie bo-op haar.
Appèlaansoek misluk vir vermoorde se man
Terblanche bly dus nes sy medebeskuldigdes, wat vroeër hul borgtogaansoeke laat vaar het, in aanhouding.
Laeveldse DBV sluit omdat munisipaliteit nie betaal
Die Mbombela- plaaslike munisipaliteit skuld die DBV in Baberton glo miljoene rande.
Ontvoerde kinders se liggame gevind
Die polisie het sedertdien ʼn man vir ondervraging ingeneem.
Reeds 4 by SSA in die pad gesteek
Die Staatveiligheidsagentskap is glo vasbeslote om korrupsie in sy geledere uit te roei en sy naam in ere te herstel.
Oudpolisieman skiet vrou, haar sibbe en toe homself
Die man se vrou veg tans om haar lewe in die hospitaal terwyl al drie haar sibbe op die toneel dood verklaar is.
Ramaphosa verbreek stilte oor Rusland
“Suid-Afrika staan ferm aan die kant van vrede.”
Sensorskapwet tree stil-stil in werking
Dié wet bepaal dat alle aanlyn inhoudskeppers voortaan by die film- en publikasieraad (FPB) geregistreer moet wees en dat inhoud eers geplaas sal kan word nadat die raad dit goedgekeur het.
MIV-saak: Oudweermagoffisier ontken skuld
Die klaer in die saak het in die hof getuig dat sy MIV-negatief was voordat sy die beskuldigde op 16 Desember 2016 ontmoet het.
Bevelsraad moet nou besluit oor maskers
ʼn Voorstel rakende die dra van gesigmaskers is onlangs aan die nasionale koronavirusbevelsraad (NCCC) voorgelê.
Vroue dood toe bus, motor bots
KwaZulu-Natalse paramedici het vanoggend op ’n “volslae bloedbad” afgekom.
Entstof-aktivis dreig eks glo
Die dreigemente van vroeër lui onder meer dat Schalk “een doel voor oë het” en dat dit is om sy eksvrou “van die planeet te vee”.
Borgtog vir egpaar ná klagtes van ‘moordlys’
Verskeie mense vermoed dat hulle name op Schalk en Leoni van der Merwe se beweerde moordlys verskyn. Daar is egter nog nie vasgestel of dié lys wel bestaan nie.
Beloning uitgeloof ná moord op veiligheidswag
“Ons boodskap aan voornemende misdadigers is nou duidelik: Moenie die moeite doen om ons spanne aan te val nie, want jy sal met niks van waarde wegkom nie.”
Vermoorde vrou se kleinseun agter tralies
Die 25-jarige Jay Peters en sy ouma het Maandagoggend glo ’n hewige uitval gehad.
Helikopter stort neer by lughawe
Dit word vermoed dat die helikopter se enjin met die opstygslag onklaar geraak het.
Malema pleit onskuldig in vuurwapen-saak
“Dit lyk of dit Julius Malema se regstrategie is om eenvoudig alles te ontken.”