Jou kierang (kierankies) sal braai; iemand in sy eie vet laat gaarkook of braai; die vleis het ʼn krakie … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “braai” voorkom.
Uitdrukking: Op dieselfde golflengte wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “op dieselfde golflengte met iemand wees”.
Uitdrukking: Die son trek water
Ons ken almal die uitdrukking, “die son trek water”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het”.
Uitdrukking: Iemand pluimstryk
Wat op aarde beteken dit om iemand te pluimstryk? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Voorslag wees
Wanneer sê ons iemand is “ʼn voorslag” en waar kom ons daaraan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Steen des aanstoots
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “ʼn steen des aanstoots”.
Uitdrukking: Hare op jou tande hê
Ons ken almal die uitdrukking, “hare op jou tande hê”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
Uitdrukking: Iets is larie
Wat op aarde is larie en wat het dit met kerksang te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: Naberou is galberou
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “naberou is galberou”.
Uitdrukking: Iemand het haasvleis geëet
Wanneer sê ons iemand het haasvleis geëet en waar kom ons daaraan?
Uitdrukking: Die lier aan die wilger hang
Wat op aarde beteken dit om die lier aan die wilger te hang? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Krokodiltrane huil
Wanneer iemand krokodiltrane huil, is hy nie werklik opreg hartseer nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Blou bloed en ander uitdrukkings
Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.
Uitdrukking: ʼn Tweegatjakkals
Dié uitdrukking het niks met die agterkant van die jakkals te make nie.
Uitdrukking: Dis botter tot die boom
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dis botter tot die boom”.
Uitdrukking: Die Rubikon oorsteek
Mense is gaande oor Rudie van Rensburg se komiese roman ‘Hans steek die Rubicon oor’, wat handel oor oud word volgens eie maatstawwe. Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die Rubikon oorsteek”.
Uitdrukking: met vlieënde vaandels
“Met vlieënde vaandels” is die Afrikaans vir “with flying colours”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Tweesnydende swaard
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn tweesnydende swaard”.
Uitdrukking: Donkiejare laas
Al ooit gewonder hoekom ons praat van “donkiejare laas”? Taaltoffie stel ondersoek in.