Agt woordkunstenaars en kunstefasiliteerders is Maandag tydens ʼn virtuele geleentheid deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die Beiteltjie vereer.
Gedagte vir die dag: Wat soek julle?
Toe hulle weggaan, het Jesus met die mense oor Johannes begin praat en gesê: “Waarna het julle in die woestyn gaan kyk?” (Matteus 11:7)
Kersfees in Colombia vir vervolgde Christene
In Colombia kan dit gevaarlik wees om Jesus lief te hê en vir Hom te lewe.
ToekomsVenster: Waarom Here?
Is daar vandag ʼn “waarom” op jou lippe? Jy kan maar met die Here daaroor praat.
Bybel oorhandig as simbool van vriendskap, vrede
Volgens dr. Danie Langner van die FAK is die verskyning van ’n nuwe Afrikaanse Bybel nie net belangrik vir kerke nie, maar het in ’n tyd waar Afrikaans op soveel terreine uitgeskuif word ook groot kulturele betekenis.
Kersvader tot noodsaaklike werker verklaar
“Hy is vrygestel [van die inperkingsmaatreëls] en is sonder twyfel op pad.”
Gedagte vir die dag: “Gaan vertel …”
Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien …” (Matteus 11:4)
Groot reis vir Pakistanse olifant danksy Cher-veldtog
Ná jare se openbare uitroepe en ʼn veldtog deur die Amerikaanse popster Cher sal “die wêreld se eensaamste olifant” Sondag ʼn yslike reis van Pakistan na ʼn reservaat in Kambodja aanpak.
Gedagte vir die dag: Twyfelaars
“Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?” (Matteus 11:3)
Hennopsrivier ‘herstel’ danksy rommelstrikke
“Dit is só mooi om te sien hoe ’n rivier herstel, ontslae raak van die gemors, sy vloei verbeter en net weer vry word.”
Jongboer: ‘Ek is opgewonde oor die toekoms van landbou’
Danie Bester is ʼn proaktiewe boer wat tegnologie inspan om die meeste uit sy grond te kry.
Gedagte vir die dag: Roem in sy genade
Die Here het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. (2 Korintiërs 12:9)
ToekomsVenster: ’n Gees van welwillendheid
Sal jy hierdie week van rou en berou nou opvolg met ʼn gees en ingesteldheid van welwillendheid?
Caroline-Grace gesels oor haar tuimelritjaar, en wat voorlê
Vir sangeres Caroline-Grace Brüssow was die nasionale grendeltyd ’n genadetyd gewees.
Twee SA wyne pronk op lys van wêreld se beste
ʼn Chardonnay van Australië het die kroon gespan as beste witwyn.
Ongewone mediasentrum allermins ’n plek vir boekwurms
ʼn Mediasentrum waar kinders langs die “watergat” kan kom sit en lees, is tydens die inperking uit ʼn skoolhoof en mediasentrumjuffrou van Centurion se drome gebore.
Lesersbrief: Gedenkdienste tydens grendeltyd
Grendeltyd het ons van bystand en afskeid beroof, maar Anelia Heese het ‘n plan beraam om ‘n virtuele gedenkdienste vir mense saam te stel, wat geliefdes in die tyd van Covid-19 verloor het.
Gedagte vir die dag: Sy heerlikheid aan ons geopenbaar
Ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie. (Romeine 8:18)
Bederfgoed vir Ouma dié Kersfees
Bederf Ouma dié Kersfees met die mooiste geskenke uit Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie.
ToekomsVenster: Met jou hele hart
“Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur!”