Hier is die hartklop en trots van elke onderwyser dat daar daagliks in elke klaskamer entoesiasme gekweek en gekoester word met hóé hulle die wát aanpak.
Afrikaanse leerders presteer beter met aanlyn hulp
“Ouers moenie wag tot die einde van die jaar om hul kinders te help om akademiese prestasie te verbeter nie.”
Die reis na ’n meesteronderwyser
Ons is nie “onderwysers” nie, ons is meesters van opleiding en opvoeding. Ons is meesteronderwysers.
Hoërskool Bastion: ʼn Plattelandse skool in die stad
Word deel van die Bastion-familie, ʼn Afrikaanse waardegedrewe plaasskool.
Hoërskool Menlopark: Jou wegspringblok na onbeperkte geleenthede!
Elke graad 7 word na die Hoërskool Menlopark in Pretoria se opedag genooi om die Parkies-model vir ʼn toetsrit te neem.
Lesersbrief: ’n Brief van ’n mamma aan haar eersgebore seun
“Nageboortedepressie is iets waaroor mense nie genoeg praat nie. Hoekom moet ʼn mens eers uitvind iemand anders is daardeur wanneer jy vir hulle vertel waardeur jy gaan? Dit maak my hartseer dat mense nie praat nie.”
‘Leen my jou huis, asseblief?’
“Die jong meisie is deeglik bewus daarvan dat hulle uit dié omstandighede moet wegkom. Maar hoe? Hulle kan nie haar pa se huis leen nie. Dit is eintlik ook maar net ʼn kamer en hy is nooit daar nie. Sy sal maar aan iets anders moet dink.” Gaan lees Annika en haar sussie se storie:
‘Wat rook Nxesi?’ vra kraamverlofeisers
Anders as wat min. Thulas Nxesi beweer, wag eisers tot ses maande vir hul kraamverlofeis om uitbetaal te word.
Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag
Akademia bied vir jou die geleentheid om voltyds op kampus klas te draf, in jou moedertaal te studeer, en deel te vorm van ʼn unieke en nou verweefde studentegemeenskap.
Video: Wonderwerkskool vier 20 jaar van triomf
“Dié skool is ʼn bewys daarvan dat as die Here ʼn oop deur voor jou plaas, moet jy net vreesloos daardeur loop.”
Bemagtig ’n kind: So word daar gehelp
Ons leef in ’n tyd waarin die sosiale en ekonomiese uitdagings al hoe groter word en soms voel dit asof die klein bietjie wat jy wel kan bydrae net in ’n groot put gaan verdwyn en geen verligting gaan bring nie. Dit is dus ’n riem onder die hart om te hoor van gevalle waar elke bydrae wat gemaak word, ’n reuseverskil maak. So ’n geval is dié van Carien.
Teenkanting vir Onderwyswetsontwerp gevra
“Die probleem is dat [die wetsontwerp] as dekmantel misbruik word om die ANC-regering se haatveldtog teen Afrikaanse skole deur te voer.”
Deurklokkies in die huis help dié ma
“Hierdie klokkies het ons huis baie meer vriendelik gemaak!”
Melk benodig vir renosterwesies
“Een renosterkalfie drink om en by 21 liter melk ʼn dag.”
Babanuus vir Christel van den Bergh en David Louw
“Dis nou ons klein gesinnetjie. Ons sal soms net in die huis staan en ʼn groepdrukkie vir mekaar gee. Dit is so ongelooflik kosbaar.”
’n Teddiebeer is altyd welkom
“Dit is so bevredigend om te weet dat my teddies kinders troos. Daar is altyd ʼn plek waar ʼn teddiebeer nodig is.”
’n Nuwe droom vir onderwys
“Ons kan ons nie langer blind hou wanneer ons sien hoe ons skolestelsel besoedel word deur diegene wat opvoeding geheel en al met vakinhoud wil vervang nie.”
Eerste CVO-skool 30 jaar oud
Die skool het ook die reünie as die ideale geleentheid gesien om ʼn tydkapsule te begrawe en ʼn nuwe vlag bekend te stel.
Help, my kind wil nie skool toe gaan
“As ouers bang is om hulle kinders skool toe te stuur, kan hulle verwag dat hulle kinders ook bang gaan wees.”
Twee Centurion-skole vang gees
Die “Bring die hoop weer terug”-sanger, Jo Black, tree Saterdagaand by Hoërskool Centurion op as deel van sy “Traveler”-toer.