“Elke jaar se gr. 1’s is anders. Elke jaar is dit soos ʼn nuwe geskenkie wat jy kry. Jy maak dit oop en ontdek wat in die pakkie is. Elke kind is uniek.”
Babas, babas… Nuwejaarsbabas net waar jy kyk
Effens meer dogtertjies as seuntjies is vanjaar op Nuwejaarsdag gebore.
Luister: Bokse van hoop bied vertroosting aan ouers
Nanki Robbertse het ʼn uitreikprojek begin waar sy bokse van hoop vir ouers verskaf wat ʼn baba verloor het. Sy het ook ʼn boek oor haar eie verlies geskryf. Maroela Media het met haar oor die projek gesels.
Gʼn wrede, bangmaakstories in dié sprokieland
“Ek weet hoe belangrik dit is om rêrig te luister, daarom fokus ek slegs op luisterstories.”
Talle babas reeds dié maand by Door of Hope gelaat
By die organisasie Door of Hope is dit altyd ʼn geskarrel om te verseker die babas wat in hul sorg gelaat word – soms heeltemal naamloos – het altyd ʼn veilige hawe.
Nuwe ma’s toenemend depressief
Kenners waarsku oor die gevare van nageboortedepressie te midde van die pandemie en gee raad oor hoe om dit te diagnoseer en te oorkom.
Skermtyd in pandemie vererger aandagafleibaarheid
“Die oormatige tydbesteding aan elektroniese toestelle dra ook by tot slaapversteurings, vetsug, depressie en angs.”
Die embrioloog: ‘ma’ van honderde
As ek na die ongeveer 300 paartjies kyk wat jaarliks by ons kliniek gehelp word, besef ʼn mens eers hoe groot die probleem rondom spontane swangerskappe in Suid-Afrika is.
Ouers se geloof volbring toe kind (5) begin loop
Dokters het vir jare verdoemende nuus vir klein Leo se ouers gehad, totdat een dokter én sy ouers se geloof in sy vermoëns volbring is toe hy op sy vyfde verjaardag begin loop het.
‘Wonderbaba’ kry ʼn sussie
Toe baba Mihle Biyela se lewe twee jaar gelede danksy ʼn ingewikkelde operasie in die baarmoeder gered is, het sy ouers nie gedink hulle sou later nóg ʼn baba verwelkom nie.
Borsvoeding 101: Moenie skaam wees om te vra nie
“Borsvoeding is ʼn natuurlike proses, maar dit beteken nie dat dit instinktief is nie – dit is eintlik ʼn aangeleerde vaardigheid wat geduld, deursettingsvermoë en oefening vereis.”
Só vaar SA spanne by WRO
“Wat ons wel vanjaar gemis het, is die samekoms van spanne, afrigters, onderwysers, organiseerders en ondersteuners.”
Wat verwag onderwyskenners van die 2022-skooljaar?
‘n Paar kenners in die onderwysbedryf bied hul menings oor dit wat ouers en leerders in 2022 te wagte kan wees.
Unieke, kleurvolle stories vir kleinspan
Vir kinders om ʼn liefde vir lees aan te leer, moet hulle die boeke geniet waarmee hulle leer lees.
Pa’s vies oor stief behandeling
Dit blyk dat wetgewing dikwels geen verligting bied vir pa’s wat toesig oor en kontak met hul kinders wil hê nie. Hulle word boonop dikwels bestempel as “afwesig”, al is hulle desperaat om in hul kinders se lewe betrokke te wees.
Gesin is ‘kop in die wolk’ oor prys vir skoolgeld
Daar is steeds kans om die volgende die Kop-in-die-wolke-wenner te word. Skryf vandag nog in vir dié kompetisie in.
Jy kan ʼn verskil maak!
Benodig jy ekstra hulp om jou dag te beplan?
Trekroetetuin word buitelugavontuur vir hele gesin
Die nuwe historiese trekroetetuin is terselfdertyd nou ook die grootste historiese buitelug-avontuurspeletjie in die Suidelike Halfrond.
10 prettige idees vir die langpad
Hier is ’n paar kreatiewe idees om die jongspan in die motor besig te hou – sonder ‘n skerm.
11 jaar ná breinbesering doen ouers steeds alles wat hulle kan
Ná meer as dekade met die realiteite van ʼn breinbesering, veg Michelle en Corné steeds met alles wat hul het om hul dogtertjie te help en ondersteun.