Die RS3 is nie net besonder mooi om na te kyk nie. Die binneruim is ʼn fees en onder die enjinkap sit daar ook iets spesiaals.
Honda se 7-sitplek-buks afgestof
Soms is ʼn veeldoelvoertuig net te lomp of te groot, maar Honda meen dat hy ʼn puik middeweg in die BR-V gevind het.
Bak ’n kolwyntjie en gedenk klein kankerstryders
Hou jy daarvan om te bak en om goeie dade vir jou medemens te verrig? Indien wel, benodig Cupcakes of Hope jou hulp.
Duisende mediese prosedures agterstallig
Dit lyk of daar weinig hoop is dat die openbare gesondheidsorgkrisis binnekort opgelos gaan word.
Luister: Lizette Volkwyn sê hoe om ʼn leuen uit te ken
Die vermoë om ’n leuen stip in die oë te staar en hom net daar en dan te kan herken, verbeter ongetwyfeld jou kommunikasievaardighede.
Versorging van bejaardes druk op spesiale harte
“Ons soek al lankal na ʼn oplossing om een van ons inwoners met spesiale behoeftes te help om haar stukkende bril reg te kry. Behalwe dat die tannie nie kan verstaan hoekom jy haar bril by haar sal wil wegneem nie, is dit ook bykans onmoontlik om haar vir ʼn oogtoets te neem.”
Kyk só mooi na jou ooggesondheid
Met Oogsorgbewustheidsmaand wat vanjaar van 20 September tot 17 Oktober in Suid-Afrika gevier word, behoort ʼn oogondersoek hoog op jou prioriteitslysie te wees. Kyk opnuut mooi na jou (oog)gesondheid met dié nuttige wenke
Hoe sien ek om na my bejaarde ouers?
“Die belangrikste deel in hierdie proses is wel om met jou ouers te gesels en te hoor wat hulle behoeftes en gedagtes hieroor is.”
Paaie herstel, maar Umdloti se riool pla steeds
Die gewilde vakansiebestemming het erg deurgeloop onder die vloede vroeër vanjaar, maar het sedertdien skouer aan die wiel gesit om te verseker hy kan weer in Desember duisende besoekers verwelkom.
Nederlanders se sonkar kom eerste in Kaapstad aan
Brunel Solar Team, voorheen bekend as Nuon/Vattenfall het nou al vier keer koning gekraai.
Help! My kind word geboelie
Maroela Media het met ma’s gesels wie se kinders die teiken van boelies is of self ander boelie, en hulp by kenners ingewin.
Helpende Hand lei 50 versorgers op
“Die persoon wat hierdie beroep volg, is ʼn besonderse hartsmens met ʼn omgeehart, ʼn geduldige hart, ʼn opregte hart. Elke versorger moet ook ʼn kop-mens wees – ʼn nugter denker wat oor wysheid, onderskeidingsvermoë en lankmoedigheid beskik.”
Luister: Wat is AGHS?
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kan ouers skoon die skrik op die lyf jaag wanneer hul kind daarmee gediagnoseer word.
Gun jou kind ʼn veilige en bekostigbare matriekvakansie
Die matriekvakansie hoef meer vir jou as ouer ʼn kopseer te wees nie: gun jou kind die geleentheid om op ʼn veilige en bekostigbare manier ʼn onvergeetlike matriekvakansie te gaan beleef.
Byt vas met dié gesonde (mond)gewoontes
Borsel, vlos en mondspoel is dalk die grondslag van goeie mondhigiëne, maar dit is slegs die vertrekpunt. ʼn Skitterblink glimlag verg veel meer as om fluoriedryke tandepasta uit ʼn buisie te druk.
Foto’s: Program kweek kranige krieketspelertjies
Kinders word geleer hoe om te kolf, gooi, vang, hardloop, om as ’n span saam te werk en goed te kommunikeer.
Beste manier om baba te sus, aldus wetenskaplikes
Die navorsers hoop dat angstige ouers, of onervare ouers, voordeel kan trek uit die bevindings.
Slaan beurtkrag hok met blikkieskos, toebroodjies
ʼn Kenner deel wenke met Maroela Media se lesers oor hoe om gesonde eetgewoontes te midde van beurtkrag te handhaaf.
Wiele2Wiele gaan elektries met I-Pace en Cross GR Sport
Hierdie week se Wiele2Wiele is elektries met die Jaguar I-Pace en Toyota wat sy nuwe Corolla Cross GR Sport bekendgestel het.
Aandagafleibaarheid: Maalkolk van mites en misverstande
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsversteuring (AGHV of ADHD) is egter ʼn werklikheid waarmee miljoene kinders en volwassenes wêreldwyd leef.