Nie nét kan die Cayenne sy sokkies optel en snol nie, maar sy padhouvermoë is pure plesier en pret.
BMW K 1600 B – Elegante kragreus
BMW het onlangs die hele K-reeks fietse opgekikker en tydens die plaaslike bekendstelling het ons die GT- en B-variante gery.
Ballet hou bekendes op hul tone
“Dit voel soos ’n stukkie kinderdae wat ek weer kan beleef.”
Outo-elektrisiëns nou by Sol-Tech opgelei
Voornemende studente kan reeds op 10 Oktober vanjaar met hul opleiding in dié vakrigting begin.
Braaf die Boerboel bult spiere vir Tassieprojek
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar meeste van alles dat dit braaf is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee.”
Matrieks, hier is jou kans om Antarktika te besoek
Vyf Suid-Afrikaanse matrikulante staan die kans om ’n besoek van ’n leeftyd na Antarktika los te slaan.
Haval ook nou hibried!
Haval Suid-Afrika het pas die jongste H6 HEV aan die media bekendgestel.
Wiele2Wiele ry met nuwe Taigo
Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met die VW Taigo wat deel vorm van Volkswagen se sportnuts-familie en hulle spandeer ook tyd met Honda se pragtige nuwe Civic RS-sedan.
Kroasië sal jou ook bekoor!
Kroasië is lank reeds ʼn gewilde vakansieplek en bied eintlik alles waarna ʼn mens opsoek is: son, see, talle eilande en ʼn mooi Mediterreense landskap met die kenmerkende plantegroei en bome.
Milaan-modeweek herinner aan die 90’s; spog met bekende gesigte
Ouma se hekelvernuf mag dalk ’n reuse-modetreffer wees wanneer die gehekelde pakkies vanjaar onder die Kersboom geplaas word.
Nóg ʼn Gazoo Racing-model…
Nou is dit die Corolla Cross se beurt. GR-S is altyd visuele opknappings en geringe veranderings aan die vering.
Só ry die (model)trein
Die geskiedenis van Suid-Afrikaanse spoorweë leef nou op klein skaal voort by die Voortrekkermonument se Pionierswerf.
Kapselwenke wanneer beurtkrag kom klop
Maretha Garnham, haarkapper en eienaar van Flow Hair Designs, het ʼn paar wenke en waarskuwings wat jou kapsel tydens dié kragkrisis kan red.
Opskud met inskrywings vir Jong Stadsboer Veldskool
Daar is nog enkele plekke beskikbaar, doen gerus nog op die nippertjie inskrywing as jou jong stadsboer die passie het om die week in die Bosveld te kom deurbring.
Elektriese vragmotors: Waansin of werklikheid?
Die vragmotor lyk soos enige ander 3 ton‑vragmotor maar daar is ‘n elektriese motor tussen die agterwiele, waar die ewenaar sou sit.
Spits jou ore vir hondsdolheid
Wêreldhondsdolheiddag word op 28 September gedenk en ná ʼn ongekende uitbreking van hondsdolheid by honde onlangs, veral in die Oos-Kaap, val die kollig met reg op dié skrikwekkende virusinfeksie.
Kyk hoe ry só sonkragtrein
Die trein ry teen 30 km/h en is onlangs vir die eerste keer ten toon gestel nadat dit die studente twee jaar geneem het om te bou.
Dié app is blomkykers se beste vriend
Sedert Augustus haal Clanflora die hoofpyn uit die identifisering van ons Wes-Kaapse blom-erfenis, vertel Sarie Marais-Nell.
Van trauma tot heling
Met al die trauma wat Hettie al in haar jong lewe beleef het, was dit nodig vir haar om te begin met ʼn helingsproses waar sy kan “deel voel” en net wees. Wat sy nodig gehad het, is die vaste roetine, gesonde verhoudings en dissipline.
Gee luiheid ʼn uitklophou
Met die pienk, swart en wit kleurskema van die slegs-vir-vroue-boksstudio, het ons sommer dadelik bemagtig gevoel.