“Ek het geweet dit is baie ernstig. Sy bloeddruk het elke vyf minute geval en al sy vitals het aangedui dat hy ernstige inwendige beserings opgedoen het.”
‘WGO se hantering van Covid-19 ʼn ramp’ – paneel
“Die wêreld se reaksie op die virus was effens traag, huiwerig en ontkennend.”
Pas op vir skelmstreke, waarsku polisie
“’n Onbekende bedrag geld was reeds gebuit teen die tyd wat die bankkaart gestop is.”
Foto’s: Natasha skitter by Mej. Heelal-voorbereiding
“Ek weet ek het groot skoene om vol te staan, maar Zozi en Demi het my inspireer en baie goeie raad gegee.”
Duisende gesondheidswerkers steeds nié ingeënt
Maande nadat die regering se inentingsprogram afgeskop het, is minder as die helfte van gesondheidswerkers ingeënt.
Yolandi Botes: Familie verdwaas oor wrede moord
“Ek sal nooit vergeet hoe erg my ma gehuil het toe ek haar vertel dat Landi se liggaam in stukke in die rivier gevind is nie.”
Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry
Meeste van dié wat nie ingeënt wil word nie, is bekommerd oor die newe-effekte van die entstof of twyfel of dit effektief sal wees.
‘Niks verkeerd met waterkanon by Sassa-kantoor’ – Opod
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat se bevindings rakende die voorval word egter nie goed ontvang nie.
Poskantoor ‘bankrot’ na nóg ʼn enorme verlies
Volgens die sukkelende instelling se jaarverslag het hy ʼn verlies van sowat R1,8 miljard vir die 2019-’20-boekjaar gehad – ʼn allemintige toename van die R1,1 miljard se verlies wat hy die vorige jaar gely het.
Inwoners van Ladybrand kla oor pikswart water
Daar is talle dorpe in die land wat vir dae aaneen sonder water sit of al vir maande onder waterbeperkings gebuk gaan.
Seun (11) spring uit bus ná boeliery
Hy het op die dak van ’n bakkie langs die bus te lande gekom voordat hy op die pad beland het.
Verpleegster sit lank ná reeksmoorde op pasiënte
“Jy is die monster wat niemand sien kom nie.”
Vrou, twee honde kom om in huisbrand
Bure het vergeefs probeer om die vlamme te blus terwyl ʼn vrou, in haar 50’s, in die huis saam met haar troeteldiere vasgekeer was.
Ace moet teen dán om verskoning vra
Die regerende party “hoop” dat Magashule dit voor die einde van die week nog sal doen.
Virtuele realiteit-ervaring in skoonheid nou in SA
Die ongekende groei in aanlyn inkopies die afgelope 12 maande, tesame met ekstra veiligheid- en gesondheidprotokol oor toetsing van skoonheidsprodukte in winkels, het gelei tot dié nuwe rigting.
Duisende grondeise nog uitstaande
Die grondeisehof wil nou spertye vir die afhandeling van grondeise instel.
Hoërskool gesluit weens etlike virusgevalle
“Leerders se onverantwoordelike sosiale gedrag is kommerwekkend.”
Vertraging in betaling van subsidies gepak
Daar is reeds aan die einde van verlede maand met die uitbetaling van subsidies begin.
Vier op plaas doodgebrand toe gepeupel toeslaan
Minstens agt mense is die afgelope ruk in Mpumalanga dood nadat mense reg in eie hande geneem het.
Drukgroep wil Kgetlengrivier se munisipale bestuurder agter tralies sien
Die onlangse teruggee van die werke aan die munisipaliteit se diensverskaffer was katastrofies. Dit het binne ʼn week só versleg dat die terugkeer tot die benarde situasie wat tot die oorspronklike hofaansoek gelei het, onvermydelik sou wees.