ʼn Pa en sy seun het die middag gesit en televisie kyk toe hulle ʼn harde geluid buite die huis hoor.
Ma verkoop glo gestremde kind aan mans
Voorlopige inligting dui daarop dat sy die kinders vir seksuele doeleindes aan die mans verkoop het.
Veteraan-omroeper (98) sterf
Sy was ook die stem van Piet Muis in Verna Vels se ‘Haas Das se Nuuskas’.
Boere se monde gesnoer by droogtehulpvergadering
R83 miljoen rand is deur die staat bewillig om boorgate vir rampgeteisterde boere te grawe, maar daar is bitter min om daarvoor te wys.
‘Kragnetwerk is steeds onder druk’
Eskom waarsku dat beurtkrag weer Donderdagaand ingestel kan word.
Baba dood ná honde haar gryp
Scott het die huis binnegestorm en gesien hoe die Rottweilers sy babadogter aanval.
Dagga-kettinggroepeienaar vasgetrek
Die eienaar van Canapax en sy makkers is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die Valke hulle glo met dagga ter waarde van miljoene rande betrap het.
Derde verdagte vas vir moord op KZN-polisieman
Sibiya is op 11 April deur drie verdagtes oorrompel nadat hy ’n vrou wat aangerand is, gehelp het.
Nóg ʼn kind in hospitaal oor Tiktok-uitdaging
’n Jonger kind is verlede week onder soortgelyke omstandighede in die hospitaal opgeneem weens dié nuwe uitdaging op Tiktok.
Mej. SA nou oop vir transgender-deelnemers
Die Mej. Suid-Afrika-kompetisie is vanjaar vir die eerste keer ook oop vir transgender-deelnemers, hoewel daar vrae is oor die kwessie of dié persone internasionaal sal mag deelneem indien hulle wen.
Werker brand los by VSA-spoorwerf
“Minstens agt families sal nooit weer heel wees nie.”
22 reeds afgelope week in Wes-Kaap doodgeskiet
Kinders was ook onder die slagoffers van die voortgesette geweld.
Ses familielede dood in huis gevind
“Die beamptes moes deur ʼn venster toegang tot die huis verkry aangesien al die deure gesluit was.”
Vuurwapenwet: Cele kap terug na kritiek
Cele het gesê dat die wysigings nie geïnterpreteer moet word asof die regering dit oorweeg om sy burgers te ontwapen nie.
Dringende aansoek teen afsny van water in Noordwes
Sedibeng-water het op 25 Mei opdrag gegee dat waterdienste in groot dele van Noordwes vanaf 1 Junie opgeskort word weens agterstallige skuld en wanbetaling deur munisipaliteite.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 600 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Amazon koop MGM Studios
Die ooreenkoms gee ʼn hupstoot aan Amazon Prime Video, wat met Netflix en ander in die vinnig veranderende mark meeding met sowat 4 000 flieks – insluitend die James Bond-franchise en 17 000 televisiereekse.
Meeste Europese vuurwapensterftes in dié land aangemeld
Dié land is aangewys as die land in Europa met die meeste vuurwapensterftes.
Dié organisasies wil ook wysigings van Vuurwapenwet teenstaan
“Hierdie is ’n belangrike geleentheid vir jou as individu om te help verseker dat alle Suid-Afrikaners die reg tot selfverdediging behou.”
Icosa-raadslid gevonnis oor reiseis
Die raadslid vir die Icosa-party is Dinsdag gevonnis op twee aanklagte van bedrog.