‘n Ondersoek het aan die lig gebring dat die senior bestuurder in beheer is van ʼn bankrekening met ʼn balans van R12 miljoen.
Aankondiging oor e-tolstelsel kom gou
Die e-tol-uitdaging het volgens Mbalula ʼn groot vertraging in ander padprojekte veroorsaak en daarom is die dringende oplossing daarvan van die grootste belang.
WhatsApp lei glo tot moord: Man hoor oor borgtog
Coetzee word aangekla van die moord op Themba Thabethe, wat in dieselfde kompleks as hy gewoon het.
Onderwyser geskors ná beweerde k-woord-voorval
ʼn Onderwyser aan die Northriding Secondary School is geskors ná ʼn voorval vroeër die week by die skool in Randburg, Gauteng.
Min vordering in saak oor Myeni-skietdood
“Die polisie het steeds sy foon, klere en kopband.”
Só lyk Covid-19-situasie in Gauteng
Altesame 1 362 mense word in dié stadium in Gautengse hospitale vir Covid-19 behandel.
Nuuskommentaar: Die EFF, ANC en die soeke na rassegeregtigheid
Die EFF het al die kuns vervolmaak om alle situasies waarin swart en wit mense in wisselwerking tree en die swart persoon volgens die party benadeel word, in ʼn rassepolarisering te verander.
Polisie gryp eindelik in ná vlaag misdade omroeper tref
“Dit is met die Here se genade dat ek leef,” sê Reinette Myburgh (57) nadat sy tydens een van die voorvalle verskeie kere met ʼn mes gesteek is.
Ondersoek oor Afrikaans by Maties verwelkom
Die DA sê prof. Wim de Villiers se moedswillige stilte oor die kwessie kan eindig wanneer die kommissie met sy ondersoek begin.
Departement gekap oor nóg ʼn hospitaal sonder water
Die Steve Biko- akademiese hospitaal het aan die begin van die maand ʼn kritieke watertekort ondervind.
‘Baasbrein’ agter gru-moord weer borgtog geweier
Tshegofatso Pule, wat agt maande swanger was, se liggaam is in Junie verlede jaar met steekwonde en opgehang aan ʼn boom in Roodepoort aangetref.
Video: EFF bars hofgebou binne
Lede van die EFF het hul weg gebaan na die binnekant van die hofgebou, met geen polisiebeamptes in sig.
Pleidooi om donkies te help beskerm
“Die steel van donkies het ʼn regstreekse uitwerking op die inkomste van mense in ons gemeenskappe.”
ANC-gevegte stryd om politieke oorlewing
Wat die beleërde en nou ook geskorste sekretaris-generaal van die ANC behels, sê minstens een politieke kenner Magashule se dae is getel.
‘Dis nie jou besigheid nie,’ sê Ramaphosa oor ANC-faksiegevegte
“Wat besig is om in die ANC te gebeur is nie jou besigheid nie, dit is die ANC se besigheid.”
Soektog na bootkaptein tydelik gestaak
ʼn Saak van roekelose en nalatige bestuur is ook intussen by die polisie aanhangig gemaak.
Charlotte Maxeke-hospitaal steeds gesluit
ʼn Brand het intussen ook in ʼn Covid-19-saal van die FH Odendaal-hospitaal in Modimolle uitgebreek.
George-egpaar dood in huis aangetref
Albei het skietwonde aan die kop gehad en ’n vuurwapen is in die vertrek gevind.
Man dreig met selfdood ná hy vrou glo vermoor
Die man het gedreig om van ʼn winkelsentrum se dak te spring.
Ontslag van k-woord-leuenaars verwelkom
“Die polisie het egter vier jaar lank versuim om teen dié twee skuldige polisielede op te tree.”