“Hoe maak jy vrede? Wie skiet sommer net na ʼn helikopter? Êrens moet daar iemand wees wat iets weet.”
2-jarige glo in isolasiesaal verkrag: ‘Ons soek geregtigheid’
“Help my asseblief, want my dogtertjie is deur iemand in hierdie hospitaal skade aangedoen.”
ANC kyk na jou pensioen vir ekonomiese herstrukturering
Die ANC het sy dokument vir ekonomiese herstel bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: SA het 11de meeste gevalle ter wêreld
Suid-Afrika het nou die 11de meeste Covid-19-infeksies ter wêreld.
Regsaksie oorweeg teen diegene wat skole ontwrig
“Hierdie organisasies het onderwysers en leerders gedreig, ander het hof toe gegaan en daarin misluk om die heropening van skole te keer en is nou vasbeslote om hulle tot dreigemente en ontwrigting te wend om hul beoogde doelwitte te bereik.”
Petisie begin oor motor-, bestuurslisensies
“Ons ervaring is dat die meerderheid motoriste in Suid-Afrika verkies om aan die regulasies te voldoen en wettig op die pad te wees.”
Beurtkrag duur Saterdag voort
Eskom het aangekondig dat beurtkrag Saterdag sal voortduur nadat dit vandag vir die eerste keer in byna vier maande weer ingestel is.
Bevelsraad kyk na impak van alkohol op gesondheidsorgstelsel
Volgens minister Mkhize het die gedeeltelike opheffing van die drankverbod ingevolge vlak 3-regulasies ʼn 40%‑ tot 50%-styging in die getal traumagevalle gehad.
Jong man en vrou dood in huis gevind
Die polisie ondersoek die omstandighede van die dood van ʼn jong man en vrou nadat hul liggame in ʼn huis in George in die Suid-Kaap gevind is.
Private vervolging teen TMPD-beamptes wat onnie, prof aftrek
Dié vervolging hou verband met twee voorvalle waartydens dié metropolisiebeamptes vir Kymie du Toit, ’n skooljuffrou van Pretoria, en in ’n ander voorval die Duitse professor André Thomashausen afgetrek het.
Vier beseer in skietgeveg op straat
Die skietgeveg het in Pietermaritzburg se middestad uitgebreek.
Covid-19: Gautengse premier toets positief
David Makhura is die derde premier wat positief vir die virus toets.
Foto’s: Stormweer saai verwoesting in Kaap
Weervoorspellers waarsku dat rukwinde en rowwe seetoestande boonop die naweek verdere skade kan aanrig.
Sukkelende Vergoedingsfonds gaan knak onder Covid-19
Die DA vra die minister nou om die administrasie van eise aan die private sektor uit te kontrakteer.
Die wêreld in foto’s – 10 Julie 2020
Die Londense Tower het Vrydag vir die publiek heropen nadat dit weens die Covid-19-pandemie gesluit was.
Oud-Springbok sterf aan Covid-19-komplikasies
“Hy het nog tot onlangs babatjies gevang. Hy het nog daagliks om 07:00 as dokter werk toe gegaan en eers om 19:00 huiswaarts gekeer,” word van dié 82-jarige voormalige Bokvleuel vertel.
Slegs een werkende veldhospitaal vir Gauteng, Oos-Kaap
Hospitale in Gauteng het boonop ʼn suurstoftekort.
Opskort van Tshwane se ambulansdiens ‘roekeloos’
Die weerhouding van ʼn bedryfslisensie vind plaas terwyl die aantal Covid-19-gevalle in die Tshwane-metrogebied en in Gauteng beduidend styg.
Covid-19: Ondersoek gevra na ‘absurde’ getal nuwe grafte
Dit is “absurd” dat daar vir 1,5 miljoen sterftes, drie keer meer as die wêreldwye sterftes – voorberei moet word.
Bejaarde klap mede-inwoner van aftreeoord
’n Rusie het glo ontstaan omdat die slagoffer sy tuinwerker wou toelaat om terug te keer werk toe.