Op pad terug van die misdaadtoneel het die rowers se motor opgepak.
Die wêreld in foto’s – 9 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het Indonesië prosedures ingestel vir die hantering van slagoffers van die virus ná hul afsterwe.
Liggaam van vermiste vrou opgegrawe
Die oorledene se vriend is in hegtenis geneem in verband met haar dood.
Ondersoek na Oos-Kaap se omstrede motorfiets-ambulanse
“Die verkryging en verskaffing van beskermende toerusting was van begin tot einde ʼn gemors en nou koop ons bromponies waarvan niemand enigiets geweet het nie.”
Ster-Kinekor binnekort oop, inryteaters word oorweeg
Smag jy ook na die reuk van springmielies by jou naaste fliekteater? Ster-Kinekor het ʼn aksieplan bekendgemaak vir wanneer fliekgangers binnekort kan terugkeer. Inryteaters se planne word egter in die wiele gery.
Departement, mineraleraad moet buite hof skik – Solidariteit
Die huidige litigasieproses tussen die partye het verdelende gevolge en versteur die sosiale samehang in die mynbousektor.
Student vas ná ‘aanranding’ in Maties-koshuis
Die klagte spruit uit ʼn beweerde voorval Saterdag toe ʼn vrouestudent deur ʼn manstudent in ʼn koshuis op die Tygerberg-kampus aangerand is.
Só lyk SA se bevolking nou
Minder geboortes, maar mense leef langer, wys Statistieke Suid-Afrika se verslag.
Suid-Afrikaners uit Midde-Ooste teruggebring
Intussen is talle Suid-Afrikaners van gesinslede in Nieu Seeland geskei, aangesien dié land se grense steeds gesluit is.
Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole
Ons gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan.
Waarskynlikheid vir beurtkrag ‘groot’
Verskeie kragopwekkers het die afgelope week onklaar geraak.
Johannesburgse burgemeester kap terug oor salaris
Daar word beweer die burgemeester het vir homself ʼn salarisverhoging voorgestel terwyl geld vir dienslewering gesny word.
Moet Mogoeng verskoning vra vir uitsprake oor Israel? Só sê kundiges
“As ’n regter en regskenner kan hy sekerlik sy invloed gebruik om standpunte oor plaaslike en internasionale kwessies te maak,” sê Jaco Kleynhans, hoof van internasionale betrekkinge van Solidariteit.
Regstappe kom dalk ná onnie se afdanking oor ‘George Floyd’-debakel
Die skoolhoof het intussen ook die trekpas gekry.
Gevaarlike verdagte ontsnap uit aanhouding
Die man staan tereg op verskeie aanklagte van gewapende roof.
Covid-19-pasiënte aan ‘eie genade’ oorgelaat
Dié fasiliteit is glo vuil, oorbevolk en daar is geen mediese personeel om pasiënte te versorg nie.
Covid-19: Meeste WVF-eisers is vroue
Só lyk die eise per provinsie.
3 ‘generaals’ vas vir afpersing
Die beamptes het glo miljoene van die sakeman geëis.
Hofuitspraak ʼn oorwinning vir restaurantbedryf
Dié uitspraak sal moontlik beteken dat versekeraars moet begin opdok vir restaurante se verliese weens Covid-19.
Medelye stroom in ná burgemeester sterf aan Covid-19
Die direkteur van verkeersveiligheidsbestuur in die Wes-Kaap het ook Woensdag aan Covid-19 gesterf.