Kaapstad se burgemeester het Dinsdag Soutrivier se oudste inwoner gelukgewens met haar 106de verjaarsdag.
Lufthansa oorweeg bankrotskap eerder as staatshulp
Duitsland se vlagskip-lugdiens Lufthansa ondersoek die moontlikheid om bankrotskap te verklaar in plaas daarvan dat die staat ingryp te midde van ekonomiese probleme weens die koronavirus-pandemie.
Drie in hof oor renosterhorings
Drie persone het Dinsdag in die Kabokweni-landdroshof in Mpumalanga verskyn op aanklag van handeldryf met renosterhorings ter waarde van R6 miljoen.
Afsondering: Byna 2 000 boetes in Kaapstad uitgereik
Stad Kaapstad se wetstoepassers het die afgelope week reeds nagenoeg 2 000 boetes uitgereik en staan bont om inwoners te beheer wat die algehele landswye afsonderingsreëls oortree.
Vrystaatse egpaar in hof oor wapen en ammunisie
ʼn Egpaar van die Vrystaat het Dinsdag in die Welkom-landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit van vuurwapens, ammunisie en omkopery.
Drie vas wat glo vrag vleis kaap
Die verdagtes het die bestuurder en passasiers afgelaai en een van die gewapende mans het by hulle langs die pad gewaak.
Covid-19-samevatting: Clicks-verspreidingsentrum tydelik gesluit
Die Stad Kaapstad het intussen meer as 70 000 mense binne vier weke vir Covid-19 nagegaan of getoets.
Die wêreld in foto’s – 28 April 2020
Só vier verantwoordelike Nederlanders dié belangrike feesdag tydens die Covid-19-pandemie.
KZN-premier trek stelling oor kwarantynkampe terug
AfriForum gaan wel voort met sy regstappe teen die regering betreffende regulasies wat enigiemand in kwarantynkampe kan dwing.
Meer vas vir diefstal, vandalisme by City Power
Die aantal inhegtenisnemings wat ten tyde van die afsondering aangemeld is, het met 150% gestyg.
Swart én wit benadeel deur departement se kwotastelsel
Die departement diskrimineer teenoor die wit eienaars van ondernemings, maar ook teenoor alle werknemers, wit én swart.
‘Aanstootlike’ Google Doodle verwyder
Google Suid-Afrika het Maandag om verskoning gevra vir dié Google Doodle ter viering van Vryheidsdag.
Motorbedryf wil ook weer sake doen
Rolspelers glo dat dit van kardinale belang is om die motorbedryf weer op 4 Mei aan die gang te begin kry.
Vryheidsdagtoespraak: ‘Steek hand in eie boesem, Ramaphosa’
“Die agteruitgang van Suid-Afrika het voor die koronavirus begin. Die virus het dit net blootgelê.”
Wees ´n barmhartige samaritaan gedurende die Covid-19-krisis
Talle welsyn- en liefdadigheidsorganisasies kan jou tyd en geld gebruik om seker te maak dat die kwesbaarste mense in Suid-Afrika tydens die Covid-19-pandemie steeds versorg word.
Man in hof ná ‘stroper’ se skietdood
Barend Steyn het Dinsdag in die hof verskyn waar hy om borgtog aansoek gedoen het.
Afsondering: Gereformeerde Kerk vra dat kerkbyeenkomste voortgaan
Die kerk versoek dat een byeenkoms van tien gemeentelede op Sondae toegelaat sal word.
Pasgeborene buite kompleks gekry
Die baba was in ʼn plastieksak toegedraai.
Covid-19: Gesondheidswerkers berei voor vir moeilike winter
Kenners voorspel die aantal Covid-19-gevalle in Suid-Afrika gaan toeneem wanneer die algehele landwye afsondering geleidelik opgehef word.
Owerhede slaan toe op private veiligheidsmaatskappye
Talle veiligheidsbeamptes en direkteurs van private veiligheidsmaatskappy is in hegtenis geneem.