Die Amerikaanse owerhede het ʼn beloning van $7 miljoen (meer as R100 miljoen) aangebied vir enigiemand wat inligting het wat tot die inhegtenisneming van die Boko Haram-leier, Abubakar Shekau, kan lei.
Doodskis-2: Parool word heroorweeg
ʼn Mosie is ingedien waarvolgens Theo Martins Jackson en Willem Oosthuyzen se parool herroep kan word.
Keer dié aan wat betogings kaap, sê LUR
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga doen ʼn beroep op die polisie om misdadigers in hegtenis te neem wat hulself as protesleiers voordoen terwyl hulle chaos in gemeenskappe veroorsaak.
Numsa na konstitusionele hof oor 733 werkers se afdanking
“Die regsimplikasies van die saak is baie ernstig.”
City Power gaan niebetalers teiken
Die uitstaande skuld van niebetalende verbruikers, insluitend groot maatskappye, staatsdepartemente en gewone inwoners, beloop sowat R4,9 miljard.
Baba in koma ná amper-verdrinking by dagmoeder
Hy het kort-kort hardop gevra dat die Here asseblief die kind se lewe spaar.
DA oorweeg regstappe oor gryp van pensioenfondse
“Die ANC se planne is immoreel en irrasioneel.”
Ope brief aan NG Kerkleiers: ‘Kom tot inkeer’
Prof. Hoffie Hofmeyr waarsku dat NG Kerkleiers nou die laaste geleentheid het om skeuring in die NGK te vermy.
Covid-19: Suid-Afrikaners in Wuhan nié siek, sê minister
“In ʼn kwessie van ʼn paar maande sal ʼn Covid-19-geval in elke land ter wêreld aangemeld wees.”
Die wêreld in foto’s – 4 Maart 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Mosambiek wil SA met kragvoorsiening help
Gwede Mantashe het agter geslote deure met sy Mosambiekse eweknie vergader.
Dié ambassades vreet die meeste belastinggeld
Suid-Afrikaners bestee jaarliks miljoene om internasionale ambassadeurs te onderhou.
Man wat stiefdogter verkrag, kry lewenslank
Die ma het vermoed iets is fout toe haar dogter ophou menstrueer het.
Regering moet ‘ekonomiese terreur’ stuit
Gewelddadige protesoptrede kos die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks miljarde rande weens verlore inkomste, tyd en hulpbronne.
Noodtoestand in Tennessee weens tornado
Reeds 24 sterftes is teen Dinsdagaand aangemeld.
Twee skietvoorvalle binne ure in Gauteng
Drie mense is gewond in twee afsonderlike skietvoorvalle in Gauteng.
Vrystaatse vrou in plaashuis oorval, beroof
’n Bejaarde vrou is só hardhandig behandel tydens die aanval dat haar valstande byna in haar keel beland het.
Covid-19: Weermag gereed om burgers terug te bring
Die SANW sê die laaste voorbereidingswerk word getref om die groep te repatrieer.
Solidariteit doen stappe om medici te beveilig
Gevalle is al aangeteken waar vrouepraktisyns amper verkrag is.
Verslag oor Enock Mpianzi glo Woensdag beskikbaar
Die bekendmaking van die forensiese verslag is sowat twee weke gelede op kort kennisgewing uitgestel.