Vlugte tussen Johannesburg en Mauritius sal dán hervat word.
Meer bekend oor liggame langs N12-hoofweg
Die sewe liggame is Donderdagaand langs die N12-hoofweg naby die Putfontein-afrit in Gauteng aangetref.
2019: Beste uit die parlement
Die jaar 2019 lê op sy rug en dis weer tyd om te besluit wie die beste presteerders in die parlement was.
‘Groot hartseer’ oor Mbani, die geliefde swartrenoster
Mbani, die Nasionale Dieretuin in Pretoria se geliefde swartrenoster, is vanoggend onverwags dood.
Nuusmakers van 2019: Internasionale politiek
Lees hiér oor die gebeure wat vanjaar internasionale nuus gehaal het.
Struweling met parkbeamptes: Fietsryer sterk aan ná operasie
Dlamini sê dit is nie in dié stadium duidelik wanneer hy weer op ʼn fiets sal kan klim nie.
Kleuter herstel ná hy in swembad beland: ‘Absolute wonderwerk’
“Dinge het in oogwink vir ons gedraai.”
Tshwane-metrobeamptes vas vir omkopery
Nege mense is sedert die begin van Desember op aanklagte van omkopery en korrupsie in hegtenis geneem.
Ontsnapte moordverdagte weer vas
Africa Nkuna was een van vyf gevangenes wat op 9 Desember ʼn poging aangewend het om uit die hooggeregshof te ontsnap.
Skieter dood ná hy in kerk losbrand
Die erediens is regstreeks vanuit Texas op YouTube uitgesaai onderwyl sowat 240 kerkgangers die oggenddiens bygewoon het.
Man op parool verkrag glo vrou, dogter
Die man was ten tyde van die voorval uit op parool nadat hy vantevore van moord aangekla is.
Boucher-era begin op wennoot
Proteas wen eerste toets met meer as 100 lopies op SuperSportpark.
Australië: Vuurwerke gaan voort al woed brande
Australië gaan ook nou vrywillige brandbestryders vergoed vir hul werk.
Plaaslike animasierolprent vir Emmy benoem
Zog, ‘n kort animasierolprent wat deur Triggerfish, ʼn animasieateljee in Kaapstad, in samewerking met Magic Light vervaardig is, is vroeër vanjaar vir ʼn Emmy-toekenning in die afdeling vir beste kinderanimasie benoem.
Kosbare, skaars viool uit huis gesteel
“My hart is in stukke. Die viool is amper soveel werd soos my huis, maar die sentimentele waarde is veel meer.”
Gerrie Pretorius ná vyf jaar terug met nuwe album
Gerrie Pretorius, sanger en aanbieder van kykNET se gewilde reisprogram Leef jou reis, het vroeër vanjaar uiteindelik weer ʼn nuwe musiekalbum, getiteld Jou hart is weer myne uitgereik.
‘Gevaarlike misdadiger’ vas in Mpumalanga
Handgranate en ammunisie is in die verdagte se besit gevind.
Duisende rande se vuurwerke afgevat
Nooddienste verskaf handige wenke om veilig te bly tydens Oujaarsaand.
Só lyk brandstofpryse vir Januarie
Die minister het ook ʼn styging in die kleinhandelsprys van alle grade petrol goedgekeur om vir werkers se stygende lone voorsiening te maak.
Bekendes wat in 2019 dood is
Maroela Media bring hulde aan bekendes wat nie meer met ons is nie.