“Pleks daarvan dat hy die geld aan die boer oorbetaal het, het hy die boer bedrieg en aangevoer dat die geld nog nie betaal is nie.”
Ondersoek na ‘bisarre’ landing by OR Tambo
“Ons is dankbaar dat hierdie nie ʼn noodlottige voorval was nie, maar ons beskou dit as bisar, kommerwekkend en uiters gevaarlik.”
Nuuskommentaar: Moord- en plaasmoordsyfers verstikkende aanduiders
Die vasbeslotenheid van die regering om met sy grondgrypplanne voort te gaan, en verdelende uitsprake van die EFF-leiers en die BLF, skep nie juis ’n klimaat van vertroue deur die kommersiële landbou op die regering nie.
Dogter praat oor hel in die Springs-gruwelhuis
“Ek het geleer ek het baie om te gee, iets wat ek nie daardie tyd besef het nie. Dit is nou my beurt dat mý stem gehoor word. Ek voel daar is groot planne vir my. Ek weet nog nie wat dit is nie, maar ek vertrou die Here en ek weet Hy weet waarheen ek op pad is.”
DUT sê oor aanranding in lesingsaal
“Ongelukkig het die universiteit nie veiligheidswagte in elke lesingsaal nie.”
Dié polisiëringsgebiede is die gevaarlikste
Die statistiek toon dat die meeste moorde die afgelope boekjaar oor naweke tussen middernag en 09:00 gepleeg is.
Buitelanders se winkels nou ook in Mpumalanga geplunder
Die beweerde baasbrein agter die plundertog is onder die inhegtenisnemings.
Insluiting van plaasmoorde in misdaadstatistieke verwelkom
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 2018/2019-misdaadstatistieke verwelkom.
28 sonpanele by PE-lughawe gesteel
Die polisie in die Oos-Kaap sal dringend ingryp ná lugvaartowerhede by hulle aangeklop het oor voortgesette diefstal van kabels en sonkragpanele by die Port Elizabeth- Internasionale Lughawe.
Taxi-optog bring Rustenburg tot stilstand
Taxioperateurs het Donderdag in Rustenburg betoog en die plaaslike munisipaliteit twee weke gegee om te reageer op ʼn memorandum van eise.
Slegte nuus vir Noordwes-dorpe uit hofbevinding
‘n Hofuitspraak in die Noordwes-hooggeregshof in Mahikeng beteken potensieel slegte nuus vir agt munisipaliteite in Noordwes wat tans onder administrasie geplaas is.
LUR reageer ná adjunkburgemeester in twee huise vasjaag
Sipho Hlomuka, KwaZulu-Natalse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, het die Newcastle-munisipaliteit opdrag gegee om ondersoek in te stel ná sy adjunkburgemeester Reuben Molelekoa in twee huise in Osizweni- informele nedersetting vasgejaag het.
Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in SA is buite beheer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is.
Ouers gevonnis oor kindermishandeling
ʼn Ouerpaar is vandeesweek skuldig bevind en gevonnis op aanklag van mishandeling van hul 21 maande oue babaseuntjie.
Internasionale sjefbloubloed dié naweek in Pretoria
Hulle is sjefbloubloed. Wêreldberoemd vir hulle vernuf agter die kospotte. En dié naweek kook hulle – net hier in Pretoria – dat dit klap.
Tukkie neem glo eie lewe
ʼn Selfmoordbrief is in die student se woonstel gevind.
Só lyk jongste misdaadsyfers
Volgens die misdaadsyfers was 1 115 moorde die gevolg van huishoudelike geweld.
Die wêreld in foto’s – 12 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Misdaadsyfers ‘onaanvaarbaar’ sê partye
Die VF Plus glo die jongste misdaadstatistiek dien bloot as bewys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig en onveilig vir sy inwoners word.
Dros-saak: ‘Hy het dit vooraf beplan’
“Die beskuldigde het die hele voorval beplan en hy het ʼn kind geteiken wat magteloos en weerloos was.”