Die bekende radiopersoonlikheid DJ Fresh is met onmiddellike effek deur die SAUK afgedank.
Valke-lid se pa voor huis doodgeskiet
ʼn Lid van die Valke se pa is Dinsdagoggend voor sy huis in Melkbosstrand buite Kaapstad doodgeskiet.
Lewe van ʼn dwelmmuil: ‘Nou wil ek ander waarsku’
“Mense moet wéét hoe maklik dit is om hierby betrokke te raak. Ek verstaan dit, want ek was daar.”
Bloedtrekvideo: Wat sê die wet?
Maroela Media het met ʼn strafregkenner gepraat na aanleiding van die ondersoek na ’n video waarin ʼn vrou deur lede van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) vasgepen word sodat ʼn bloedmonster geneem kan word.
Zulu oorwin nog ’n terugslag
“Toe Zulu Sondag nie wou opstaan nie, het ek besef daar is fout.”
Rampokkery-klag teen Booysen laat vaar
Booysen, wat in Februarie verlede jaar uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens getree het, en 27 ander speurders in sy eenheid is daarvan beskuldig dat hulle by die sogenaamde Cato Manor-moordbende betrokke was.
Drie se lyke uit sloot gehaal
“Pogings deur hul kollegas om hul te red was onsuksesvol.”
Metro swig onder druk oor voorafbetaalde heffing
Dié heffing sou op 1 Julie in werking gestel word, maar is egter opgeskort.
Syfers van politieke asielsoekers bekend gemaak
Die omvang van die getal buitelanders wat in Suid-Afrika wettig om politieke asiel aansoek doen, is bekend gemaak.
Ma se moordenaar gevonnis
Riana Louw du Toit se liggaam is op 6 Februarie in haar motor langs die R354 tussen Sutherland en Merweville aangetref.
Vlaag aanvalle op paramedici dié naweek
’n Paramedikus is ook in ’n ambulans deur ’n pasiënt gewurg toe hy Sondag op ’n voorval in Reigerpark gereageer het.
Nuuskommentaar: Ekonomie: Hoop of Griekse tragedie
Die probleme kom sterk ooreen met dié van die Suid-Afrikaanse ekonomie.
Nóg ʼn moord in Pretoriase informele nedersetting
Die polisie was net verlede week op die spoor van vier mans wat na bewering twee vroue in dié informele nedersetting vermoor het.
Lesotho-weermag se perde vrek van honger
“Hulle kon nie opkom nie en was baie maer en verhonger. Die perde was ook totaal gedehidreer.”
Peuter brand dood in plakkershut
Drie kinders is uit die brandende plakkershut gebring.
Bielie van ‘n geeldiamant gevind
Die myn is bekend vir sy geel stene, maar dit is die grootste een wat tot dusver gevind is.
Premiers geloof wat plaasaanvalle wil prioritiseer
“Dit blyk of die owerhede stelselmatig tot die besef kom dat plaasaanvalle nie net as ’n gewone misdaad beskou kan word nie.”
28 sterf in busongeluk
Minstens 28 persone is Maandag dood op pad na die bekende Taj Mahal in Indië.
Geen kwade gevoelens ná beskuldigings, sê hospitaal
Dr. Naing Soe, uitvoerende hoof van die hospitaal, het gesê hy onderneem om steeds die nodige sorg en behandeling te bied aan die gemeenskap van Pretoria.
14 vas wat glo reg in eie hande neem
‘n Polisiebeampte is ook tydens die voorval beseer.