Die egpaar se kleinseun het op hulle afgekom.
Mooinooi-vroue: ‘Ek weet niks van die saak nie’
Die beskuldigde het soos die ander medebeskuldigdes aangevoer die polisie het hom aangerand terwyl hy in aanhouding was.
Die wêreld in foto’s – 16 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
DStv kondig weer tariefverhogings aan
MultiChoice het pas die jongste tariefverhogings vir sy DStv-pakkette aankondig en televisiekykers sal vanjaar wéér dieper in hul beursies moet grawe.
Kabinetskommeling: 4 ministers kry dalk trekpas
Terwyl die Jacob Zuma-kaartehuis verstommend vinnig inmekaarstort, die Zuma-kornuit Ajay Gupta nou amptelik voortvlugtend is en die staatsrede die fokus van gesprekke is, lyk dit of baie Zuma-ministers binnekort op soek kan wees na ander werk.
Man ‘in twee geruk’ toe trein hom tref
“Die oorledene se oorskot is sowat 100 m verder van waar die voorval plaasgevind het, aangetref.”
Omstrede hoof van Eskom bedank
Koko het gesê dit is in sy en sy gesin se beste belang dat hy bedank en dat hy dit doen sonder enige erkenning dat hy iets verkeerd gedoen het.
Hof sê oor OB se Bankorp-verslag
Mkhwebane het in haar verslag aanbeveel dat die spesiale ondersoekeenheid die R1,125 miljard moet verhaal wat Absa, voorheen Bankorp, in die 80’s van die Suid-Afrikaanse Reserwebank ontvang het.
Skoolskieter maak glo voorneme vooraf bekend
Die polisie het intussen meer inligting oor die voorval bekend gemaak waartydens 17 hoërskoolleerders dood is toe ʼn voormalige leerder met ʼn semi-outomatiese geweer in die gange van die skool losgebrand het.
Nog verligting vir motoriste verwag
Motoriste kan in Maart nog ʼn daling in die brandstofpryse te wagte wees.
Beeldmateriaal wys Ajay Gupta is landuit
Ajay Gupta word as ʼn voortvlugtige beskou.
Dringende aansoek by grondwethof oor ‘Zuma-slenter’
Zuma het verlede Vrydag, slegs enkele dae voordat hy bedank het, die regulasies gepubliseer met die mandaat waaraan die kommissie van ondersoek na staatskaping moet voldoen.
Lokomotief-skandaal: Beamptes nie vervolg
Meeste van dié aantygings was verwant aan die beweerde betrokkenheid van die Gupta-familie en hul verwante maatskappy in dié transaksie.
Kimberley-plaasaanval: Vrou ook vas
Die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest is op 23 Januarie op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval.
Nuuskommentaar: Vader Cyril, slaap jy nog?
Vir Ramaphosa lê die moeilike taak voor om euforie en kommer in ’n realisme te versoen.
Man wat glo huiswerker verkrag ‘intellektueel gestremd’
ʼn Psigiater het aanbeveel dat hy na Weskoppies gestuur word.
Sandton-ma en seun vas vir dagga
Die twee het glo ʼn laboratorium in Sandhurst, die luukse voorstad van Sandton, bedryf.
‘Zuma moet sy dag in die hof kry’
“Die teendeel is egter waar, aangesien die Grondwethof bevind het dat hy die Grondwet oortree het.”
Werker gruwelik op kleinhoewe vermoor
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is grafies van aard en is nie geskik vir sensitiewe lesers en kinders nie.
Pa gevonnis vir gru-moord op sy 4 maande oue seun
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is grafies van aard en is nie geskik vir sensitiewe lesers en kinders nie.