Sowat 500 mense het gesterf, vermoedelik weens gebruik van die middel. Kundiges sê egter dit kan tot soveel as 2 100 sterftes wees.
Effense verligting in olieprys ná Suezkanaal oopmaak
Die Suezkanaal-owerheid het gesê die Ever Given is vlot gemaak en verkeer het op een van die belangrikste roetes vir wêreldhandel hervat.
IS sê hulle het Mosambiekse dorp beset
Die Islamitiese Staat het Maandag gesê hy het die kusdorp Palma in die noorde van Mosambiek beset, ná dae lange onrus in die gebied.
Terreur in Mosambiek: ‘SAOG moet ingryp’
Die DA sê die situasie in Mosambiek kan die hele streek destabiliseer.
Suez-kanaal hopelik binnekort weer oop
Sodra die skip ten volle vlotgemaak is, sal dit tussen drie en vier dae duur om die verkeersopeenhoping op te klaar.
Nuus was ‘verpletterend’ – ma van SA slagoffer in Mosambiek-terreur
Tientalle mense is in die goed gekoördineerde djihadiste-aanval dood.
‘Menslike fout’ dalk oorsaak van skip in Suezkanaal
Tegnici het net ʼn paar dae om die skip te bevry, voordat die gety sak en die skip vir nóg ʼn maand hier vasgekeer kan wees.
SA’ners uit Mosambiekse hotel gered
Die Suid-Afrikaanse regering het nou bykomende personeel beskikbaar gestel om Suid-Afrikaners in Mosambiek by te staan.
Baie minder van dié olifante in Afrika
Slegs ongeveer ʼn derde van die olifantbevolking is oor in Afrika, vergeleke met 50 jaar gelede.
Jong SA’ner vermis ná djihadiste Palma inval
Die 21-jarige Francois van Niekerk werk vir sy pa se sakeonderneming in Mosambiek en word sedert Woensdag vermis.
Minstens een SA’ner dood tydens geweld in Mosambiek
Die Suid-Afrikaner het glo saam met ander buitelanders van die djihadiste probeer vlug toe hy dood is.
Wêreldekonomie bloei weens skip in Suezkanaal
Die skip is omtrent so lank soos vier rugbyvelde agtermekaar staangemaak.
Nepal verwelkom eerste Everest-klimmers ná jaar
Tibet se kant van die berg bly egter steeds vir buitelanders gesluit.
Klein stootskraper, yslike skip in Suez-kanaal inspireer grappies
Internetgebruikers het vinnig die humor raakgesien in klein sleepbote en masjiengrawe wat die Ever Given (Evergreen) uit die Suez-kanaal moet druk en trek.
Meer as R230 miljoen vir Van Gogh-skildery
Een van die paar skilderye van Vincent van Gogh wat nog in privaat besit is, is Donderdag vir meer as €13 miljoen (meer as R230 miljoen) op ʼn Sotheby’s-veiling verkoop.
Kyk: Pragfoto’s van Christusbeeld in Rio
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Foto’s: Spinnebok laat koppe krap
“Ek het nog nooit so iets in die natuur gesien nie.”
Jy kan nou ʼn Tesla met bitcoin koop
Tesla het amptelik begin om bitcoin as geldeenheid te aanvaar in die verkope van hul elektriese motors.
Voormalige SA onnie vas oor kinderpornografie
Die onderwyser, wat later in Australië waterpolo afgerig het, het jare gelede die Springbokkaptein Siya Kolisi op skool afgerig.
Prins Harry beklee nuwe pos
Die maatskappy het verlede maand aangekondig dat hy $125 miljoen (sowat R1,9 miljard) aan finansiering ingesamel het teen ʼn waardasie van $1,73 miljard (sowat R25 miljard).