Hierdie is die maklikste tert wat jy nóg gemaak het!
Resep-video: Dadelballetjies
Die dadelballetjies is vinnig en maklik om te maak en heerlik om te eet!
Resep: Blitstert
Dié koek lyk deftig, maar dit is eintlik baie maklik om te maak.
Resep: Ongebakte hawermoutkoekies
Hierdie koekies word nie gebak nie en die resep is eenvoudig genoeg dat kinders dit self kan maak.
Annelien se kombuis: Suikervrye gluten-energiestafies
Annelien Pienaar, voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist, sê hierdie happies vorm deel van haar breinkos-kosblikhappies vir haar kinders as die dae lank raak met buitemuurse aktiwiteite.
Resep-video: Karamelkaaskoek
Amper geen afmetings is nodig vir hierdie maklike kaaskoekresep nie!
Resep: Goue klapper-meringuekoek
ʼn Basiese koek met ʼn heerlike klapperversiersel
Hou vas Nutella! Lindt stel sjokoladesmeer bekend
Vroeër was dié sjokoladesmeer slegs in Londen se Lindt-winkels beskikbaar en was dit daar ʼn treffer, maar nou is dit ook vir die res van die wêreld beskikbaar.
Resep: Gebakte marmerkaaskoek
Daar is min goed so lekker soos ʼn stuk varsgebakte kaaskoek saam met jou gunsteling warm drankie.
Veganiste kan solank lippe aflek vir Cadbury-sjokolade
Dit is die eerste keer in dié sjokoladevervaardiger se 196 jaar lange bestaan dat die kenmerkende suiwelmelk, soos ook op hul verpakking te sien, nie in hul sjokolade gebruik sal word nie.
Annelien se kombuis: Grenadella-koek
“Hierdie koek bestaan uit ’n basiese botterkoekbasis om sodoende die grenadellapitte vas te hou in die beslag sodat dit nie na onder sak tydens die bakproses nie. ’n Sponskoek is nie geskik vir hierdie resep nie.”
Resep-video: Appelkooswieletjies
Drie basiese bestanddele en drie maklike stappe. Enigeen kan dié wieletjies maak!
Annelien se kombuis: ‘Milkybar’-sjokoladesplinterkoekies
“Hierdie koekies is krakerig en bros met die heerlike smake van Milkybar-sjokolade wat trou met die vanielje-en-jogurtversiersel.”
Resep: Sjokolade-tiramisu met grondboontjiebroshappie
Ryk, romerig en deftig!
Resep: Liplekker sjokolade-hummus
Dié suikervrye happie is heerlik saam met vrugte.
Resep: Amasi-koek
Die koek is heerlik en klam.
Resep: Sjokolade-wieletjies
Dié lekkerny maak jy sommer in die mikrogolf.
Resep-video: Soetsuur-yskastert
Malvalekkers, pynappel en kondensmelk bied ʼn verruklike mengelmoes!
Resep: Aarbei-stokkielekkers
Het jy al ooit probeer om sélf ʼn stokkielekker te maak?
Resep-video: Japtrap-koekies
Dié ryk en bros grondboontjiekoekies maak jy binne 30 minute van begin tot einde.