Die renjaer waaroor almal praat, is egter tweemalige wêreldkampioen Fernando Alonso.
Wêreldswemkampioenskap: Nog geen medalje vir SA
Die eerste eindrondes is gekenmerk deur ʼn nuwe geslag Australiese swemmers wat na vore getree het, asook ou bekendes in die Amerikaanse span wat hul kant gebring het.
Statebondspele vierkant in Tatjana, Kaylene se visier
Tatjana Schoenmaker en Kaylene Corbett sal nie deel van die aksie by die komende Wêreldkampioenskap wees nie en sal op hul voorbereiding vir die Statebondspele konsentreer.
Serena (40) terug op Wimbledon
Serena Williams se laaste professionele wedstryd was in Junie 2021 toe sy die baan, nogal op die einste Wimbledon, in trane verlaat het.
Rafa kan Wimbledon wen, meen oom Toni
Rafael Nadal het gister op ’n grasbaan in Majorka geoefen en behoort teen die einde van die week ’n amptelike besluit oor sy Wimbledon-deelname te maak.
Kyalami se F1-terugkeer kry momentum
Volgens berigte het Stefano Domenicali (F1 se uitvoerende hoof) ná die Azerbeidjan-wedren na Suid-Afrika gevlieg.
Medvedev die beste ter wêreld
Dit is die eerste keer sedert 2003 dat nie Novak Djokovic óf Rafael Nadal óf Roger Federer se naam langs die twee boonste plekke op die ATP-ranglys staan nie.
Red Bull laat die vonkelwynproppe klap
Max Verstappen en Sergio Perez het eerste en tweede oor die eindstreep in Azerbeidjan gejaag nadat die Ferrari-renjaers weer eens die wind van voor gekry het.
Perez kan Azerbeidjan-titel verdedig
“Sergio Perez het ’n wonderlike aanloop tot die seisoen, maar wanneer daar oor suiwer spoed gepraat word, is Max Verstappen gewoonlik die vinniger een.”
Breinbesering eis bokser ná geveg
In ʼn video kan gesien word hoe Simiso Buthelezi gedisoriënteerd voorkom en in die lug boks voordat die geveg gestop word.
SA swemmers kan medaljes in Birmingham jag
Tatjana Schoenmaker, Chad le Clos en Matthew Sates is van die groot name wat by Suid-Afrika se swemspan vir die Statebondspele ingesluit is.
Zverev op operasietafel ná Parys-skeeftrap
“My rehabilitasiewerk begin nou en ek sal alles binne my vermoë doen om sterker as ooit terug te kom!”
Plaaslike bofbalspan beste in Afrika, wil wêreldbeker wen
“Ons is beste vriende wat vir mekaar en vir die span gespeel het. Ons wou Suid-Afrika trots maak.”
Shadine se Thunder wen Vitality-reeks
“Dit voel steeds onwerklik. Ek is mal oor hierdie span!” het Shadine van der Merwe ná die spogsege op sosiale media gedeel.
Rafa se Parys-rekord sal nie sommer verbeter word
“’n Talentvolle speler soos Carlos Alcaraz is nou 19 jaar oud. Indien hy gelyk met Nadal wil breek, sal hy elke liewe Franse Ope-toernooi moet wen totdat hy 33 jaar oud is.”
Nadal: Perfeksie op ’n kleibaan
Rafael Nadal het vanmiddag sy 14de titel op Roland-Garros gewen.
MotoGP: Brad Binder 8ste, broer Darryn 12de
Ai, as Brad Binder maar net beter in kwalifisering vir MotoGP-renne kon vaar.
Zverev op krukke, Nadal deur na finaal
“Dit is baie hartseer. Hy speel tans ongelooflike tennis en ek weet dat hy binnekort ’n Grand Slam sal wen.”
Virtuele padwedloop vir vroue bou op wegholsukses
Die Spar Women’s Virtual Challenge keer vir die derde jaar terug na die jaarlikse padwedloopkalender en hoop om sodoende ’n simbool te wees van die feniks wat herrys uit die as van die Covid-19-pandemie.
Swiatek op ’n drafstap na nóg ’n finaal
Dit het die wêreld se voorste vrouespeler net 64 minute geneem om haar 34ste wedstryd op ’n streep te wen.