Max Verstappen spring vanmiddag voor weg in die Oostenrykse Grand Prix op die Red Bull Ring in Spielberg, Styria.
Wimbledon-eindstryd: Rybakina klop Jabeur
Elena Rybakina het Saterdag die jongste speler sedert 2011 geword wat die vroue-enkelspeltitel kon wen.
Kyrgios kla oor senuwees vóór Djokovic-stryd
“Daar is soveel dinge waaraan ek dink. Wen én verloor het deur my kop geflits.”
Goud vir SA se Thomas in Duitsland
“Dit was ongelooflik – dit het nog nie ingesink nie. Dit is die beste ding wat ooit met my gebeur het!”
Nadal uit Wimbledon oor besering
Die tennisster erken dit was ’n moeilike besluit, maar dat hy sy gesondheid eerste moet stel.
Jong Kruger het SA vlag trots laat wapper
“Baie geluk met jou indrukwekkende lopie, Bella!” het Tennis Suid-Afrika getwiet.
Swemmer ‘bedwelm’ by Wêreldkampioenskap
“Ek het die volgende oggend wakker geword met my dokter en spanbestuurder langs my bed, my lyf vol blou kolle,” vertel die Kanadese swemmer.
Bokkieweek gooi, dribbel en skop in Kroonstad af
“Daar sal in totaal 743 wedstryde wees.”
SA se Bella op koers na Wimbledon-sukses
Die 17-jarige Isabella Kruger – dogter van die legendariese Ruben Kruger – is vinnig besig om Suid-Afrika se nuwe tennisliefling te word.
Basta met handdoek-ingooi, sê Nadal
Hoewel Rafael Nadal se span hom aangeraai het om op te hou speel, het hy aanhou baklei om ’n titaniese kwarteindstryd teen Taylor Fritz te wen.
Nadal: Twee wedstryde weg van nóg ’n finaal
“Toe ons in Engeland aangekom het, het ons nie veel aan wen gedink nie. Nou tel Rafa onder een van die gunstelinge.”
Wimbledon gaan reuseboete teenstaan
Intussen maak Novak Djokovic reg om Jannik Sinner Dinsdag in die kwarteindstryd te pak.
Federer groet Wimbledon nog nie finaal
“Ek het nie gedink dat dit so lank sal neem om my terugkeer te maak nie; die knie sorg vir moeilikheid.”
Bravo, Carlos!
Die Ferrari-renjaer Carlos Sainz het met die louere op Silverstone weggejaag.
Kyrgios ’n boelie, sê Tsitsipas
“Hy maak die heeltyd van boelie-taktiek gebruik om tenniswedstryde te wen en ek glo hy was self ook ’n boelie op skool. Ek het nie tyd vir sulke mense nie.”
Du Plessis doen dit weer!
“Dit voel goed om vir almal te wys dat ek steeds ’n krag is waarmee rekening gehou moet word.”
Fietsry in die Wildekus
Met soveel verskillende bergfietsbyeenkomste op die kalender deesdae is dit moeilik om te kies – veral as jy tyd én geld in ag moet neem.
Dis Tsitsipas teen Kyrgios op Wimbledon
“Ek wil net mense daaraan herinner dat ek nogal ’n goeie speler is,” het Nick Kyrgios ná die afloop van sy wedstryd gesê.
Isner moker loopbaankishou no. 13 724
John Isner het gister op Wimbledon met ’n kishou-skouspel teen Andy Murray vorendag gekom.
Beamptes in swetsende, spoegende Kyrgios se visier
“Ek het ’n bal geslaan en die ou man het gesê dit is buite spel, terwyl dit nie die geval was nie. As hy jonger was, sou hy moontlik nie só ’n beslissing gemaak het nie.”