Tabraiz Shamsi het vandag die Engelse kolwers in Southampton dronk gedraai om met boulsyfers van 5/24 te spog.
Nieu-Seeland knak Proteas
Die Proteas het bly veg en by 154 lopies vir 7 paaltjies uitgekom, maar dit was nog 14 lopies kort van ʼn oorwinning.
Rilee vier terugkeer met grenshoufees
“Dit is vir my spesiaal om so ’n vertoning vir my land te lewer. Dit was ’n emosionele dag.”
Veldwerk kniehalter Proteas in Bristol
In Rome gooi bygelowige toeriste daagliks duisende euro in die Trevi-fontein vir ’n bietjie geluk. In Bristol moes Jonny Bairstow bloot net die bal in die lug slaan en die Proteas het die res gedoen.
‘Dis lekker om Rilee terug te hê’
Rilee Rossouw is dalk die adrenalien-inspuiting wat die Protea-kolflys nodig het.
Besige krieketkalender ’n uitdaging vir spelers
Quinton de Kock het vroeër met Ben Stokes saamgestem: Die wêreld se voorste spelers gaan ’n opdraande stryd voer om op hul beste in al drie formate te wees.
‘Zoeloe’ terug op sy Durban-stoep
“Dít is ’n nuwe uitdaging en dit maak my baie trots,” het Lance Klusener gesê nadat hy as die afrigter van die Durban-franchise in Suid-Afrika se nuwe T20-toernooi aangewys is.
Reën ontwrig eendagreeks in Engeland
Die Proteas het die eerste wedstryd gewen en Engeland die tweede een.
11-jarige slaan seuns vir ʼn ses
“Ander spanne dink gewoonlik hier kom ’n maklike paaltjie; totdat die bal vir die eerste keer sy pad na die grens vind. Dán raak dinge interessant.”
Van kolfwerkbrekers na ‘Ploeter-teas’
Janneman Malan het die bal in die lug na halfby geslaan, Rassie van der Dussen is agter die paaltjies uitgevang, Quinton de Kock is ook uitgevang en Jos Buttler het vir Aiden Markram op akrobatiese wyse uitgehardloop toe die Suid-Afrikaners ’n vinnige lopie wou steel.
Proteas mik na reeksoorwinning in Engeland
Die Suid-Afrikaners kon laas in 1998 ’n eendagkrieketreeks weg van die huis teen die Engelse wen. Hansie Cronjé was toe nog aan die stuur van die Proteas.
Rassie is ’n ranglys-krag
Die Suid-Afrikaner tel nou onder die voorste drie kolwers op die Internasionale Krieketraad se eendagkrieketranglys.
‘Fikse’ Proteas lewer vuurwarm vertoning
Op ’n snikheetwarm dag – waar toeskouers tou gestaan het om hul waterbottels by waterstasies te vul – het Rassie van der Dussen en Aiden Markram ’n kolfwerkmeesterles aangebied.
KSA trek Smith weer nader
“Ek het goed saam met Graeme gewerk toe hy die direkteur van krieket was en ek glo dat hy die beste kandidaat is om hierdie nuwe hoofstuk vir Suid-Afrikaanse krieket in te lui.”
Proteas sal Stokes se koebaai-partytjie wil bederf
“Dit is ’n spesiale geleentheid om my laaste wedstryd op my tuisveld te speel. Hopelik kan ons ook die reeks teen Suid-Afrika op ’n wennoot begin.”
Anneke – ’n raakvatter voor die paaltjies én agter die boeke
“Met my NGOS-kwalifikasie kan ek al my passies uitleef – om met skoolkinders te werk, my liefde vir wiskunde en om sport af te rig,” het dié Protea-ster en Akademia-student gesê.
Rilee en kie in Blast-uitspeelstryd
“Sy kolfwerk is doodeenvoudig op ’n ander vlak en wanneer ’n mens saam met hom kolf, wil jy net elke aflewering vir ’n ses slaan.”
Proteas op die wenpad in Engeland
“Ons kon Suid-Afrika soms onder druk plaas, maar Heinrich Klaasen het met ’n vuurwerkvertoning teen die einde van hul beurt vorendag gekom.”
Klaasen se kolf doen die praatwerk
Heinrich Klaasen se 123 lopies het toegesien dat die Proteas 360/7 in die tweede opwarmingswedstryd van hul toer na Engeland kon aanteken.
Spelers ‘teleurgesteld’ dat Aussie-reeks nie voortgaan
“Dit was ’n baie moeilike besluit, maar die langtermyn-volhoubaarheid van ons nuwe T20-liga is afhanklik daarvan om al ons plaaslike spelers beskikbaar te hê.”