“As die kolwers ʼn bietjie veggees kan wys, glo ek dat ons boulers vir die res sal sorg,” het AB de Villiers getwiet.
Kolwers maak (al) weer droog
In die kommentatorshokkie het Kevin Pietersen sy bes gedoen om ʼn verskoning vir die kolfwerk te soek.
Vlae ook halfmas op die Oval
“Ná die dood van haar majesteit koningin Elizabeth II sal Vrydag se spel tussen Engeland en Suid-Afrika op die Oval nie voortgaan nie.”
David, Quinny vat vlam in Wes-Indië
Met die T20-Wêreldbeker om die draai – die Proteas speel op 24 Oktober hul eerste wedstryd – sorg die wêreldwye mik-en-moker-ligas dat van die span se sleutelspelers wedstrydfiks bly.
Koning Kallis gaan Pta-span bystaan
“Een van die beste veelsydige spelers ooit, Jacques Kallis, sluit by die Pretoria Capitals as assistentafrigter aan.”
Reg of weg vir Proteas op die Oval
In die afgelope 43 toetse waarin die Suid-Afrikaners betrokke was, was daar nie een onbesliste uitslag nie – ʼn krieketrekord.
Temba terug op pos vir Wêreldbeker
Daar is egter nie plek vir Faf du Plessis in die Proteas se groep vir die T20-Wêreldbeker in Australië nie, terwyl die beseerde Rassie van der Dussen ook die skouspel sal misloop.
Stokes wil Engelse momentumvuur bly stook
Engeland se groep bly onveranderd vir die derde en beslissende toets teen die Proteas op die Oval.
Rabada derde op bouler-ranglys
Daar is nie een Suid-Afrikaner onder die toptienkolwers op die Internasionale Krieketraad se ranglys nie.
Markram sal sy toetssokkies moet optrek
Op die rooibalkrieketverhoog sorg Aiden Markram se kolfwerk tans vir baie meer vraagtekens as selfversekerde uitroeptekens.
Elgar verwag meer van sy kolwers
“Ek dink eerlikwaar ons het nie nou goed gekolf nie. Ja, die bal het rondbeweeg, maar hierdie is toetskrieket en jy moet dit kan hanteer.”
Proteas se kolfbesluit boemerang sleg
Suid-Afrika se vertoning op die eerste dag van die Old Trafford-toets kan met ’n student vergelyk word wat sy graad met lof slaag, net om by die werk uit die bus te val.
Engelse glimlag toe Proteas eerste kolf
Die wenkbroue het gelig toe Dean Elgar die loot gewen en besluit het om eerste te kolf, maar sy keuse is waarskynlik deur Simon Harmer se insluiting beïnvloed.
Boulers se kolwe praat deesdae saam
Toe Mark Boucher destyds die afrigtersleisels van die Proteas vasgevat het, was een van sy doelwitte om te sien dat die Suid-Afrikaanse boulers ook ’n noemenswaardige bydrae met die wilgerlat maak.
Geduldige kolfwerk nie ’n sonde – sir Geoff
“As Engeland voortgaan om kaalvuis onder topsnelboulers – wat teen 145 km/h boul – in te klim, gaan daar elke keer net een wenner wees. En dit gaan waarskynlik nie ons kolwers wees nie.”
Faf bly maar ’n gewilde T20-keuse
“Faf du Plessis was die afgelope tien jaar ’n steunpilaar vir die Chennai Super Kings en hy was ongetwyfeld een van ons beste spelers. Hier is beslis ’n geleenheid vir ons in die komende Suid-Afrikaanse toernooi.”
Anrich druk die spoednaald in die rooi
In een van Anrich Nortjé se boulbeurte op Lord’s het hy ’n gemiddelde snelheid van 149 km/h gehandhaaf. Dit is die vinnigste boulbeurt wat die Engelse in die afgelope tien jaar op hul tuisveld moes trotseer.
Nederlaag g’n wekroep, sê Stokes
“Wanneer ’n mens internasionale sport speel, gaan daar dae wees waar jou teenstanders beter is as jy. En as ’n span is ons oukei daarmee.”
Elgar in sy skik met puik Proteas
“Hierdie is ’n spesiale groep spelers wat dekselse goeie krieket kan speel wanneer hulle op hul beste is.”
Jansen, Maharaj draai die lopiekrane oop
“Ons teenstanders kan dalk beter as ons wees, maar hulle is beslis nie dapperder as ons nie,” het Ben Stokes al vantevore gesê.