Die Springbokke het vandag nie net vir hul swak vertoning in Adelaide vergoed nie, maar kon ook vir die eerste keer sedert 2013 die Wallabies weg van die huis klop.
Rugbykampioenskap: All Blacks vermorsel Pumas
Dit was Saterdag in Hamilton weer Nieu-Seeland van ouds.
Serena verloor, hulde stroom in
“Ek is trots op jou, my vriendin, en ek kan nie wag om te sien hoe jy voortgaan om lewens met jou talente te verander nie,” het Michelle Obama getwiet.
Diamantliga-atletiek: Duplantis kry slae
Die teleurstelling en pyn op die gesig van Armand Duplantis, die wêreld-, Olimpiese en Europese paalspringkampioen van Swede, het Vrydagaand in Bussel die ware storie vertel.
Gholf: Cam Smith aan die brand in LIV-toernooi
Die organiseerders van die omstrede LIV-gholfreeks het Vrydagaand in Boston in die VSA met breë glimlagte gaan slaap.
Kolisi – Bokke het begrip vir frustrasie
“Ons verstaan volkome dat ons ondersteuners omgekrap is. Ons ervaar dieselfde frustrasie en ons versoek dat hulle nie sal moed verloor nie.”
Kyk: Fratsongeluk stuit Rafa nie in sy spore
“Ek het aanvanklik gedink my neus is gebreek.”
Reinach kan vir broodnodige vonk sorg
Wanneer ’n mens “Cobus Reinach” op Google insleutel, gooi die internet-soekenjin onmiddellik woorde soos ‘fast’ en ‘tries’ uit.
Player vaar uit teen LIV-reeks
Europa se gholfbaas het spelers van die Saoedi-Arabies gefinansierde reeks boonop versoek om nie aanstaande week logo’s van die LIV-reeks op hul klere te dra nie.
Rennie se snoeiskêr veilig weggebêre
Volgens die Wallabies-afrigter is sy span se fokus nog 100% op die Springbokwedstryd; selfs met die Bledisloebeker-kragmetings wat teen die All Blacks wink.
‘Ek is nogal ’n goeie speler’ – Serena
Die 40-jarige Serena Williams het die wêreld se naasbeste speler in New York uitgeskakel.
Stokes wil Engelse momentumvuur bly stook
Engeland se groep bly onveranderd vir die derde en beslissende toets teen die Proteas op die Oval.
Bokke sonder Pollard, Am
“Ons verwag dat Elton gereed vir die wedstryde teen Argentinië sal wees, terwyl André Esterhuizen, Jesse Kriel en Frans Steyn almal bekwame senters is.”
Pieter laat rekord in Peru spat
Die 18-jarige Pieter Coetzé is ook aan die brand by Fina se Junior Wêreldkampioenskap.
Osaka, Raducanu in 1ste ronde uitgeboender
Naomi Osaka het vir die eerste keer in haar loopbaan nie na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope deurgedring nie.
Rabada derde op bouler-ranglys
Daar is nie een Suid-Afrikaner onder die toptienkolwers op die Internasionale Krieketraad se ranglys nie.
Nóg ses skaar hul by LIV-toernooi
Die LIV-gholfreeks het sy grootste vis ingekatrol.
Kyrgios reken met boesemvriend in NY af
“Dít was seker een van die ongemaklikste wedstryde van my loopbaan.”
Moodie, Marx in Bok-opdrafspan
Nadat Jesse Kriel en Warrick Gelant sonder veel sukses probeer het om Cheslin Kolbe en Kurt-Lee Arendse se vleuelskoene vol te staan, kry Canan Moodie sy kans in die no. 14-trui.
Markram sal sy toetssokkies moet optrek
Op die rooibalkrieketverhoog sorg Aiden Markram se kolfwerk tans vir baie meer vraagtekens as selfversekerde uitroeptekens.