“Ons sal by die wedstrydplan hou en kyk hoe sake ná die eerste 20 minute staan. As ons enige aanpassingswerk moet doen, sal ons dit deurvoer.”
Statebondspele: Nog ’n goud, brons vir SA
Ndodomzi Ntutu en Jovan van Vuuren het Donderdagaand Suid-Afrika se medalje-oes by die Statebondspele in Birmingham tot 22 opgestoot.
’n Mylpaal-oorwinning vir Medvedev
“Dit voel goed om 250 seges agter my naam te hê, maar ek gaan verseker probeer om nog wedstryde te wen.”
Foster kies Barrett-broers, Clarke vir Laeveld-toets
Die Springbokke kon die All Blacks laas in 2014 in Suid-Afrika klop.
Nie meer plek vir ’n muis in Nelspruit
“Die toets tussen die Springbokke en die All Blacks beteken nie net baie vir rugby in die provinsie nie, maar is ongetwyfeld ook ’n welkome ekonomiese inspuiting.”
Kyk: Akani, Charl sorg vir nog medaljes
Charl du Toit het sy uitstekende atletiekloopbaan met ’n silwer medalje in die 100 m vir T37/38-atlete afgesluit.
Protea-kolwer uit span oor haar gewig
“As ʼn vrou breek dit my. Dit is seker een van die moeilikste dinge om te hoor dat jy nie vir ʼn span kan speel nie omdat jy te veel weeg.”
Markram steek WB-kleim af
In gister se T20-wedstryd teen Ierland het Aiden Markram weer eens gewys waartoe hy in staat is met ’n vinnige vyftigtal.
Proteas al weer te sterk vir Wallis
Ná ’n taai eerste kwart het die Suid-Afrikaners die krane in die tweede en derde kwart oopgedraai om ’n gemaklike voorsprong op te bou.
Super Coetzé droom ook van Olimpiese goud
“Die vermoë om jou land trots te maak by hierdie byeenkomste is van groot belang. En ek hoop dat ek dit kon regkry.”
18 putjies in onder 12 minute? Sowaar!
Die professionele gholfspeler Dale Hayes (70), ook die eienaar van die Zwartkop-buiteklub, het die bal op die laaste putjie gesink.
Sesse en vangskote – Stubbs laat krieket lekker lyk
“Dit is opwindend om ’n speler in ons span te hê wat oor die X-faktor beskik. Tristan geniet tans sy krieket en daar is altyd ’n glimlag op sy gesig.”
Vroue maak geskiedenis op Muirfield
Die room van wêreldgholf se vrouesterre betree vandeesweek die eerste keer in die geskiedenis die bastion van mansgholf.
All Blacks ‘opgewonde’ oor Springbok-toets
“Van die taaiste rugbywedstryde waarin ek al gespeel het, was in Suid-Afrika. Maar as ’n rugbyspeler wil jy juis deel van sulke wedstryde wees.”
Tiger sê ‘nee’ vir omstrede LIV-reeks
Die Amerikaanse gholfster Davis Love III het hom sterk uitgespreek teen die omstrede LIV-reeks en ’n boikot voorgestel wat dié rebelle-reeks in sy spore kan stuit.
Statebondspele: SA vyfde op medaljelys
Span Suid-Afrika het reeds ses goue medaljes, vyf silwer- en vyf bronsmedaljes ingepalm.
Chad vierde in vinnige vlinderslagitem
Net 0,21 sekondes het tussen Chad le Clos en ’n 19de Statebondmedalje gestaan.
1, 2 en 3 vir SA in swembad!
Lara van Niekerk en Tatjana Schoenmaker het goud en silwer in hul borsslag-item gesmaak, terwyl Pieter Coetzé die bronsmedalje in sy rugslagitem losgeswem het.
Sokkerspan laat Engelse vreugdevure hoog brand
“Dit was die trotsste dag van my lewe,” het Leah Williamson, kaptein, gesê nadat Engeland se vrouesokkerspan die Euro-toernooi voor amper 90 000 toeskouers op Wembley gewen het.
Lara se geliefdes swel van trots
“By tye kan jy dit amper nie glo nie – jy sit ek kyk hoe sy swem en dink, ‘is dit regtig my kind?’”