Suid-Afrika is tans vierde op die medaljelys met vier goud, een silwer en een brons.
Tatjana is wéér goud werd!
Die Suid-Afrikaanse vlag wapper trots in Birmingham: Beide Tatjana Schoenmaker en Kaylene Corbett spog met podiumplekke in die 200 m-borsslagitem.
Le Clos swem ’n silwer los
Statebondmedalje no. 18 is in die sakkie vir Suid-Afrika se Chad le Clos!
Proteas beklink reeks in Engeland
Tabraiz Shamsi het vandag die Engelse kolwers in Southampton dronk gedraai om met boulsyfers van 5/24 te spog.
Vlieënde Verstappen wen in Hongarye
Die geruite vlag is vir Max Verstappen in Hongarye geswaai nadat hy in die tiende plek weggespring het.
Le Clos wil vanaand geskiedenis maak
Dit is boonop vandag presies tien jaar gelede dat Le Clos (30) vir Michael Phelps tydens die 2012- Olimpiese Spele in Londen geklop het.
Fotos: Swemmers plaas SA 7de op medaljelys
Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos sal na verwagting Sondag nóg medaljes laat inrol.
Kyk: Coetzé se merkwaardige eindpoging
’n Skitterende Pieter Coetzé het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Statebondspele ingeoes nadat hy ’n fel aanslag van Engeland se Brodie Williams moes afweer.
Jamaika te sterk vir moedige Proteas in Birmingham
Jhaniele Fowler was ’n doring in die Suid-Afrikaners se vlees en die ervare doelspeler van 1,96 m het gesorg dat Jamaika lekker momentum op die telbord geniet.
Kyk: Goud én rekord vir Lara
Lara van Niekerk het so pas die eindronde van die 50 m-borsslagitem in ’n rekordtyd gewen.
Nieu-Seeland knak Proteas
Die Proteas het bly veg en by 154 lopies vir 7 paaltjies uitgekom, maar dit was nog 14 lopies kort van ʼn oorwinning.
Blitsbokke pak Kanada in kwarteind
Die Skotte het nie geweet wát hulle tref toe die Blitsbokke hulle Saterdagmiddag in Coventry stormgeloop het nie.
All Blacks bly gedugte teenstanders
“Ons moet altyd op ons heel beste teen Nieu-Seeland wees.”
Wilco aan die brand in Skotland
In die Rocket Mortgage-toernooi wat in Detroit beslis word, kon geen Suid-Afrikaners egter hond haaraf maak nie.
Opwindende eerste vir Statebondspele
“Ons is deel van die geskiedenis. Selfs al kry ek nie ʼn medalje in my item nie, voel dit of ek gewen het net deur hier te kan wees.”
Lara laat rekord spat!
Ander Suid-Afrikaanse swemsterre soos Matthew Sates, Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos het ook na die volgende rondes deurgedring.
Rilee vier terugkeer met grenshoufees
“Dit is vir my spesiaal om so ’n vertoning vir my land te lewer. Dit was ’n emosionele dag.”
LIV-reeks vang nóg ’n groot vis
Die omstrede LIV-gholfreeks het vandeesweek sy spiere gebult en ’n duidelike boodskap aan gholfbase wêreldwyd gestuur: Ons gaan nêrens heen nie en is hier om te bly.
Vettel gaan F1-helm wegbêre
“My doelwitte het verander – van wedrenseges en wêreldtitels na die droom om my kinders te sien grootword.”
Schoenmaker, Le Clos reeds môre in aksie
Die Statebondspele begin amptelik vanaand met die openingseremonie in Birmingham. Suid-Afrikaanse sportliefhebbers kan hul vere vir ’n besige Vrydag regskud. Kry die program hier: