Frans Steyn het al menige rugbyspan met sy skopskoen gekelder.
SA Olimpiese verspringer tydelik geskors
Luvo Manyonga het in 2016 ’n silwermedalje by die Olimpiese Spele in Rio verower.
Player deur Trump vereer; verduur kritiek
Player se eie seun het hom skerp gekritiseer.
Bekgeveg oor Serena se ouderdom, gewig
“Serena is ’n wonderlike speler, maar sy moes nou al haar uittrede aangekondig het as sy die ordentlikheid gehad het.”
Dakar: SA se Giniel en Brian laat wiel
De Villiers eerste en Baragwanath tweede in uitstekende skof vir Suid-Afrikaners.
Vandag se sportnuus
Marnus Labuschagne uiteindelik weer tussen die voorste lopiemakers teen Indië.
Kyk: Lategan in Dakar-ongeluk
Hy is per helikopter na mediese personeel vervoer.
Nóg ’n oudspeler sê Federer kan steeds Wimbledon wen
“ ’n Speler met sy talent en vaardighede sal egter een of ander tyd begin wonder waarom hy in kwarteindstryde uitgeskakel word wanneer hy daaraan gewoond is om in die eindstryde te speel.”
Mening: Ligpunte, gevaartekens en swak bestuur
Die ou-ou gesegde dat ʼn vis van sy kop af vrot, geld by heeltemal te veel van Suid-Afrika se 14 unies wat reeds vóór die Covid-19-pandemies op hul knieë was of binnekort sal wees.
Luister: 3 uit 3 vir Al-Attiyah
Die Suid-Afrikaanse groentjie Henk Lategan het op sy goeie prestasie van die vorige dag voortgebou en hy het met tye selfs die voortou in die sneltrajek geneem.
Bulle verstewig houvas op punteleer
Hoewel dit ’n rukkie vir die jong Bulle-motor geneem het om op te warm, het hulle steeds vir Duane Vermeulen agter die stuur. Die Curriebeker-halfeindstryde sal nou in Pretoria en in Kaapstad beslis word.
Só lyk punteleer na WP-Haaie-stryd afgelas is
Positiewe Covid-19-gevalle in die Haaitenk het veroorsaak dat die komende kragmeting tussen die Durbaniete en die Westelike Provinsie afgelas is.
Abbott word Titan vir res van seisoen
Kyle Abbott was destyds in die middel van die Wêreldbeker-storm vasgevang toe politici en administrateurs vóór die aanvang van die halfeindstryd-kragmeting teen Nieu-Seeland vereis het dat Vernon Philander hom in die beginelftal moet vervang.
Ingram een van die voorste BBL-kolwers
Die 35-jarige Ingram het weliswaar nie veel kans gekry om sy staal by die Proteas te wys nie, maar hy is een van die bestendigste blitskrieket-kolwers ter wêreld.
Luister: Dis weer Al-Attiyah, maar SA se Lategan laat ook die wiele rol
“Die groot nuus is Henk en Brett (Cummings) se vertoning; hulle het net twee minute agter Nasser-hulle klaargemaak. Dit is die eerste keer in ’n lang ruk dat ons met ’n eerste en tweede plek ná ’n skof spog.”
Vandag se sportnuus
Vermeulen, Du Plessis, Odendaal en Nyakane is van die groot name in vanmiddag se Jukskei-derby.
Proteas neem wraak met reeksoorwinning
Die tuisspan se Wanderers-sege van tien paaltjies het vir verlede jaar se skoknederlaag vergoed toe die eilandmanne die eerste span in Asië geword het om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen.
Covid-regulasies dalk stok in F1-wiel
Indien die renjaers ook vir 14 dae in kwarantyn moet wees, kan dit hul voorbereidingstyd in Melbourne kwaai belemmer.
SA Hilux tem Dakar-duine
Nasser al-Attiyah het die tweede skof van die moordende Dakar-veldtydren in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gewen.
Proteas teen Sri Lanka: Die Bulhond byt weer
Lig die hoed vir die bulhond Dean Elgar, want Suid-Afrika se krieketspan is stewig op koers na ʼn skoonskip-reeksoorwinning van 2-0 teen Sri Lanka op die Wanderers.