Die musiekvideo is vandag (Donderdag) eerste op Maroela Media te sien.
Musiekster om dop te hou: Werner Loots
“Mense verlang erg huis toe en kan my eie nostalgie aanvoel en hulle daarmee vereenselwig.”
SA sanger werk saam met Ed Sheeran
“Ek het gedink hy maak ʼn grap, maar ses maande later was ek in sy ateljee in Sussex, en ons het twee absolute treffers geskryf.”
Innibos Digitaal skop dié naweek af
Die Standard Bank Innibos Kunstefees neem hierdie naweek ʼn digitale gestalte aan vir die heel eerste Innibos Digitaal-fees.
Bernice West: Nuwe lieflingkind van Afrikaanse musiek
“Die Here het net die pad vir my so mooi oopgemaak, en ek is so bevoorreg om reeds te kan doen waarvoor ek lief is.”
Spoegwolf klim op die Top-20
Die groep se splinternuwe webwerf, Die Rivier, is onlangs van stapel gestuur en die liedjie “Heen en weer” is onder meer op dié platform te hoor.
Hier is die gewildste aanbiddingsliedere in afsondering
“Dit is inspirerend om te sien hoe die gewilde sangkeuses en lirieke in kerke die temas van vertroue, geloof en lof weerspieël al ondervind die wêreld tans ongekende swaarkry.”
Kurt Cobain se kitaar opgeveil vir $6 miljoen
Dit is die duurste kitaar wat nog ooit op ʼn veiling verkoop is.
Sangeres skryf liedjie spesiaal vir haar pa
“Ek bid al van ʼn jong ouderdom af vir ʼn man soos my pa,” sê sy.
Musiekvideo: ‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’
Gerduan Kemp stel vandag sy derde liedjie, “Dagbreekdrome”, eksklusief op Maroela Media bekend.
Vera Lynn sterf op 103
Lynn het onlangs die oudste kunstenaar geword om die Britse Top-40-treffersparade te haal.
Dubbeldoor vir Bernice West op Top-20
Hierdie week maak dié jong krulkopsangeres se jongste enkelsnit, “Die hart”, sy toetrede tot die top-20.
Mia, musiekster om dop te hou
Hoewel dié sangeres, met haar suiwer stem, reeds 13 jaar in die musiekbedryf doenig is én self ʼn draai in die televisiereeks The Voice SA gemaak het, is dit die eerste oorspronklike liedjie wat sy aan radiostasies beskikbaar gestel het.
E-konsertgids: Dié vermaak op Jeugdag aanlyn te sien
Dinsdag 16 Junie is Jeugdag en Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers op dié vakansiedag kan ontspan.
Musiekster om dop te hou: Hanru Niemand
Hanru Niemand is ʼn veelsydige Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van die Boland, waar hy bedags ook as sielkundige praktiseer.
FAK hou e-konsert om Voortrekkermonument te red
Jak de Priester as gasheer en Steve Hofmeyr as sy eerste gas hou hierdie konsert om die dag te gedenk waarop die verskroeideaardebeleid ten tyde van die Anglo-Boereoorlog aangekondig is.
Musiekster om dop te hou: Imke
“Dit voel asof ek nie beheer het oor hierdie pad wat ek nou stap nie – wonderlike dinge gebeur net.”
Video: Sangers verwerk bekende lied ‘om hoop te skep’
Die musiekvideo is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Platemaatskappy op soek na plaaslike musiektalent
“Ons stel belang daarin om te weet watter soort kunstenaar jy is.”
Die Heuwels kraai steeds koning op Top-20
Juan Boucher betree vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 in die 19de plek.