Met sy nuwe enkelsnit, “Groter as Goliat”, wat op Lentedag vrygestel word, sing die immergewilde Gerhard Steyn oor die liefde en hoe magtig dit is as jy jouself daarmee omring.
Lady Gaga maak skoonskip by VMA’s
Ander sangers en groepe wat pryse gewen het, is BTS, Megan Thee Stallion, Doja Cat en Machine Gun Kelly. Klik hier vir ʼn volledige lys wenners:
Video: Rinél Day is die heldin in haar eie musiekvideo
Die musiekvideo is vandag vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Katy Perry, Orlando Bloom verwelkom eersteling
“Maar ons weet ons is die gelukkiges, en dat nie almal ʼn geboorteproses so vreedsaam soos ons s’n beleef nie.
Musiekvideo: Tarryn Lamb tref met ‘Mag ek dan by jou’
Die musiekvideo is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Juan, Neil se Bosveld-snit betree Top-20
Jo Black maak ook weer sy verskyning op die Top-20 in die 20ste posisie met sy jongste enkelsnit, “Spring”.
Wen ’n kaartjie na 12 ure se musiekgenot met 26 sangers
Afrikaans Gaan Global is ʼn regstreekse konsert wat op Saterdag 5 September aanlyn gestroom sal word met 12 ure se ononderbroke vermaak van die hoogste gehalte.
Musiekster om dop te hou: Rooksein
“Ons is al drie sommer net plat op die aarde en lief daarvoor om musiek te maak.”
Musiekvideo: Riaan Benadé gooi nog ʼn whiskey
Die musiekvideo, met akteurs Marno van der Merwe en Kate Roothman, is Vrydag uitgereik.
Video: Anna Wolf, internasionale musikant, skryf saam gruwelprent-temalied
Wolf is ʼn Suid-Afrikaanse musikant terwyl Morrison, alias Jamie Morrison, bekend is as tromspeler van die Walliese rockgroep Stereophonics.
Video: Juan Boucher, Neil Somers sing saam oor Bosveld
“Die liedjie gaan in enige Bosveld- en natuurliefhebber se kraal val en baie gewild wees onder Afrikaners.”
Jan Rhaap en Loki Rothman skryf saam trefferlied
Jan vertel die liedjie, wat hy saam met die musikant en kitaarfoendi Loki Rothman geskryf het, gaan oor ʼn onbeplande kuier saam met sy neef, Bulletjie.
Spoegwolf maak geskiedenis op Top-20
Dit is die eerste keer dat ʼn liedjie wat slegs op een platform beskikbaar is, toegelaat word op die Top-20.
Jan Blohm oor ‘Jenny’ en kuns
Jan sê daar is ʼn ooreenkoms tussen musiek komponeer en kunswerk en dit werk amper soos een. “Ek dink dit is hoekom dit makliker is om tussen die twee verskillende mediums te beweeg. Dit gaan baie oor mense, verhoudings. Dit geld vir my liedjies én die kunswerk.”
Musiekvideo: Henri Alant skep hoop met ‘Jy is lig’
Die musiekvideo vir dié liedjie is vandag (Saterdag) op Maroela Media te sien.
Steve en vriende se nuwe aanlyn konsert vier Afrikaner-erfenis
Tien gewilde Afrikaanse sangers sluit by Hofmeyr aan om Afrikaner-trots opnuut met hul musiek aan te wakker.
Musiekvideo: Riana Nel en Retief Burger sing ‘Die Seën’
Die musiekvideo is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Nuwe Saarkie-enkelsnit geïnspireer deur inperkingstyd
“Die liedjie moet luisteraars wegvoer na enige goeie herinnering van hierdie tyd.”
Virtuele koor soek na jou stem
Hoop Ongegrendeld, ʼn aanlyn Afrikaanse koorportaal, het jou stem nodig om deel te word van ʼn virtuele koorproduksie, wat ʼn boodskap van hoop wil uitdra.
Video: Len Muller, Stella stel inspirerende lied vry
“Die lied het my ook persoonlik deur baie moeilike tye gehelp.”