Die storie van Alison Botha, die vrou wat ’n wrede aanval oorleef en haar eie heldin geword het, gryp steeds die verbeelding van Suid-Afrikaners aan. Kyk die fliek nou op Showmax.
Rolene Strauss wys haar sangvernuf
“Die album het my in staat gestel om my siel te ontbloot soos nog nooit tevore nie en aspekte van myself te deel wat niemand nog ooit gesien het nie.”
Wen: ‘Kersfees onder die sterre’ by die Taalmonument
Die Nederlandse sangsensasie Amira Willighagen en die aktrise Jill Levenberg sal in die konsert te sien wees. Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié optrede.
Straatligkinders terug met nuwe album
“Die inspirasie vir die album was tyd.”
Sanger nou pa van twee dogtertjies
“Ons is darem voorbereid; ons het nog altyd vir mekaar gesê dit sou wonderlik wees as ons kinders so twee jaar uiteen kon wees.”
Wen: ‘Thys & Trix’ nou beskikbaar op DVD
Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn Thys & Trix-geskenkpak te wen.
‘Die Kontrak’ se Deidré: ‘Dis moeilik as jy so naby was’
“Kanse vat is die moeite werd en ek moet nooit ophou droom nie, want niks is onmoontlik nie.”
FliekNET in Desember saam met Schuster en Kie.
Dié tydelike kanaal bied elke jaar vir fliekvlooie die geleentheid om al hul gunsteling- Afrikaanse flieks te kyk.
Spesiale foto’s vir prins Charles se 70ste jaar
“Ek dink nie hý dink hy is 70 nie. Ek dink dit is net ʼn getal vir hom. Daar is nie ʼn kans dat hy dinge stadiger gaan vat nie.”
Sorina oor kritiek, ma-wees en geloof
“In die afgelope tien jaar as Die Flooze moes ek al baie kritiek verduur, maar my uitgangspunt het intussen verander.”
‘The Grinch’ steel eerste plek by die loket
Die jongste fliekweergawe van dr. Seuss se fiktiewe karakter, “The Grinch”, het skoonskip by die loket gemaak.
Video: VSA sanger reageer ná duet op SA program
“Wat ʼn absolute eer om raakgesien te word deur een van my grootste inspirasies, ʼn country-rolmodel.”
Kyk DStv op vyf toestelle sonder om ekstra te betaal
Met die DStv Now-app kan jy al jou gunstelingprogramme aanlyn kyk.
4Werke tree toe tot die Top-20
4Werke is terug met ’n splinternuwe album wat binnekort bekendgestel gaan word en hul nuutste enkelsnit betree die week se Top-20
Opwindende flieks en reekse in November op Showmax te sien
Daar is ’n groot verskeidenheid Hollywood-flieks en plaaslike gunstelinge wat van November op Showmax te sien is – en sommige van dié reekse is slegs op Showmax te sien
Sepie-akteurs hou lyf model vir liefdadigheid
Die kalender is steeds familievriendelik, al het van die akteurs hul hemde laat waai vir die fotosessie.
Chris Chameleon en sy Daniella trou
Die paartjie het in Mei vanjaar hul verlowing in egte Chameleon-styl aangekondig met ʼn eksentrieke video.
Afrikaanse rocker nou mentor op ‘The Voice’
“Deelnemers wat iets nuuts wil probeer, maar steeds baat wil vind by die vaardighede van ʼn uiters talentvolle kunstenaar en sanger, kan nie verkeerd gaan deur hom as hul mentor te kies nie.”
Sanger, komediant gaan derde keer pa word
Die sanger het die nuus met ʼn sonarfoto op Twitter aangekondig.
‘Boer soek ʼn vrou’: Wie gaan saam plaas toe?
“Dis nie lekker om die meisies seer te maak nie,” het hy met trane in sy oë gesê.