Dit is juis die verrassende aspek van ons God. Hy gee nie met ons op nie. Hy roep sonder ophou. Hy roep terug, Hy wag dat ons soos die verlore seun in nederige afhanklikheid sal terugkeer.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Waar is God?
Omstandighede mag so donker wees as wat dit wil, wat God sê en belowe is die groter werklikheid. Altyd.
ToekomsVenster: Hy klop aan die deur
Kies elke dag die kultuur wat by jou status as kind van God pas.
ToekomsVenster: ’n Veilige skuiling
Loof die Here daarvoor.
ToekomsVenster: Is jy getrou aan jou skeppingsdoel?
Hoe is jy besig om aan jou skeppingsdoel uitdrukking te gee? As ʼn mens eers ʼn antwoord gevind het op hierdie vraag en inderdaad daarmee besig raak, bring dit merkwaardige vervulling en tevredenheid.
ToekomsVenster: ’n Kwessie van prioriteite
Dit is ʼn fyn balanseertoertjie en dit is boonop nooit afgehandel nie. Die skets moet van tyd tot tyd hersien word.
ToekomsVenster: Om ’n balans te handhaaf
Iewers tussen die twee uiterstes van “rem trap en petrol gee”, lê ekwilibrium. Geestelike, emosionele, fisiese heelheid. Hoe is dit met jou gesteld? Is daar balans in jou lewe?
ToekomsVenster: Wat maak jy met jou suksesse?
Doen alles wat jy kan doen, doen dit voluit en laat die res aan die Here oor.
ToekomsVenster: Elkeen het ’n unieke roeping
Dan weer, die reis is inderdaad ʼn lewensreis, die taak is ʼn lewenstaak, die antwoord kom met verdrag.
ToekomsVenster: In God se beeld gemaak
Die vraag is dus, in wie se skadu leef jy en wanneer is jy van plan om jou eie unieke self te ontdek en vleuels te gee?
ToekomsVenster: Net wat mooi is
As ons dan weer verwys na vers 11 van Psalm 16 kan ons met meer perspektief nadink en ons instemming betuig dat God inderdaad buitengewoon goed is.
ToekomsVenster: Altyd by jou
Die digter sê: “Ek het die Here altyd by my”. Wat ʼn wonderlike belydenis. Leef vandag en elke dag vanuit hierdie werklikheid.
ToekomsVenster: Nooit in ons eie krag nie
Kyk ʼn bietjie rondom jou en sien wat die Here aan jou toevertrou het.
ToekomsVenster: ‘U is my lewe’
Ek kan soggens opstaan en saans gaan slaap met hierdie belydenis: “Here, U is my lewe”, en veilig en geborge voel.
ToekomsVenster: Jy moet ’n keuse maak
ʼn Mens moet ʼn keuse maak.
ToekomsVenster: Dissipline, struktuur en begeleiding
Mag ons, as ouers, wysheid ontvang.
ToekomsVenster: Laat die kindertjies na My toe kom
Christen-ouers het ʼn uitgesproke of onuitgesproke getuienis dat hulle in die voetspore van Jesus wil wandel.
ToekomsVenster: Hoe om die Here te dien
Ons mag nie bydra tot die verwarring wat daar by ons kinders ontstaan nie.
ToekomsVenster: Hoe groot is U
Miskien is ons te haastig. Die skoonheid van die skepping gaan maklik by ons verby.
ToekomsVenster: Om ’n verskil met jou talente te maak
“Julle is die sout van die aarde…”