Die lied sê: “Ek was verlore maar deur sy bloed, is daar nou vrede in my gemoed”.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Op watter wyse word jy geestelik gevoed?
Dit is juis die Woord, in ons harte gebêre, wat in tye van swaarkry ons deurdra.
ToekomsVenster: Wat doen jy om emosioneel gesond te bly?
Die vraag is, wat ons doen om emosioneel gesond te bly? Op watter wyse word ons siel-dimensie versorg?
ToekomsVenster: God bewaar jou liggaam, siel en gees
Die vraag is of jy na jou liggaam kyk? Dit, op sigself, is niks minder as toewyding aan die Here nie.
ToekomsVenster: God aanvaar jou onvoorwaardelik
God aanvaar ons onvoorwaardelik. Hy sien ons foute en ons sonde nie oor nie, maar sien ons eers raak voordat hy deur sy Heilige Gees begin werk aan dit wat nie deel van die Christus-karakter in ons lewens verteenwoordig nie.
ToekomsVenster: Kinders van die Here gee hul beste
Kinders van die Here steek nie lyf weg nie en probeer nie die grootste wins teen die kleinste belegging verseker nie. Kinders van die Here gee hul alles, altyd en onder alle omstandighede.
ToekomsVenster: Al nader aan God se wil
Jy kom eerste, jy is ʼn wenner. By God is daar nie tweede en derde plekke nie. Hy sien jou raak en vier jou lewe en getuienis met oorgawe.
ToekomsVenster: Sonder enige agenda
God het onverdiend aan ons genade bewys.
ToekomsVenster: Nederigheid is aansteeklik
Gelowiges beywer hulle vir die applous van die hemel eerder as van die aarde.
ToekomsVenster: Dit is nie vir ons om te oordeel nie
Mag ons teenwoordigheid genesing bring in die lewens van mense wat swaarkry.
ToekomsVenster: Genade vir jouself en ander
Het jy genade met jouself, en het jy genade vir en met ander mense?
ToekomsVenster: Kom maak ’n verskil
Dis alles deel van God se skeppingsopdrag. Dit is deel van jou getuienis, dit bring eer aan die Here.
ToekomsVenster: Onthou jy is heilig
Die Heilige Gees kom in sagtheid en deernis na die mens en herinner ons aan die roeping wat op ons lewens rus. Ook van die prys wat Jesus namens ons betaal het. Hy verseker ons van sy bystand.
ToekomsVenster: Tot vryheid geroep
Heiligmaking is ʼn proses, trouens ʼn lewenslange proses. God bly besig om die Jesus-karakter in ons na vore te bring.
ToekomsVenster: Om waarlik vry te wees
Ek herhaal vryheid is duursaam, die kruis op Golgota se heuwel is ʼn bewys daarvan. Leef vry en beywer jou vir die vryheid van alle mense, geestelik en op alle ander terreine van die lewe.
ToekomsVenster: Kom buig in aanbidding
Die Here is nie afhanklik van hoeveel musikante opdaag nie. Waar Hy in Gees en Waarheid aanbid word, is hy teenwoordig. Ek mag my verbeel, maar dit was kompleet asof die engele saamsing.
ToekomsVenster: Soek jou krag by die Here
Die Bybel sê, soek jou krag by die Here en in sy groot mag. Hy sal jou toerus vir die lewe en die uitdagings daarvan. Laat so ʼn bietjie sagtheid in jou lewe toe en word weer ʼn mens onder mense.
ToekomsVenster: Om genesing van God te ontvang
Word gevul met dankbaarheid dat jy genesing ontvang het, ja, dat God jou in sy groot genade nie gelaat het waar jy was nie, maar jou genees het.
ToekomsVenster: Vandag is God se dag
Watter verskoning bied jy aan dat jy nie aan die gang kom met die saak wat in jou hart leef nie?
ToekomsVenster: Dit sal nooit met my gebeur
Hy verstaan beter as wat jy dink. Hy is anders as mense. Hy skryf jou nie af nie en ook nie uit die boek van die lewe en van die Lam nie.