Vandag word ons geroep om in die opstandingskrag en werklikheid van Jesus te leef en te getuig.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Ons God is naby
Hy het sy liefde aan ons geopenbaar en doen dit steeds.
ToekomsVenster: Ons Here is ’n majestueuse koning
Ons Here is ʼn majestueuse koning. Dis ʼn hemelse werklikheid. Hy is verby beskrywing merkwaardig.
ToekomsVenster: Hy is lankmoedig
Hy is lankmoedig. Baie lankmoedig. God “boer” met hoop.
ToekomsVenster: Hy is kragtig
Sal die Here ons nie in die tyd waarin ons lewe deur die opstandingskrag van Jesus nuwe lewe laat vind nie? Moenie net by die ou dinge stilstaan nie.
ToekomsVenster: Julle moet Hom Jesus noem
Jesus beteken inderdaad Verlosser. Hy het gekom om mense van ʼn troostelose toekoms te red. Hy het gesterwe sodat ons kan lewe.
ToekomsVenster: Iemand nooi iemand in ’n verhouding
Het jy al hierdie Iemand, die hoofletter I ontmoet? Hy maak van jou iemand met hoop en verwagting.
ToekomsVenster: Hy is ’n Helper
Jy kan die Here vertrou met jou uitdagings. Hy sal jou nie teleurstel nie. Sy hulp kom somtyds op verrassende maniere na jou.
ToekomsVenster: Ons God is geduldig
God het jou oneindig lief en is geduldig tot die uiterste. Ek ken jou nie, Hy weet alles. Is jy dalk op ʼn plek waar jy die geduld van God beproef en kyk hoe ver jy sy geduld kan strek?
ToekomsVenster: Hierdie fakkel gee lig
Hy daarenteen is in alle opsigte getrou.
ToekomsVenster: God, die ewige
Jou naam is in sy handpalm gegraveer.
ToekomsVenster: Vol deernis
Ervaar vandag die vriendelike, deernisvolle nabyheid van Hom.
ToekomsVenster: Jesus, die Christus
Aan die einde is dit nie van belang wat ander mense sê nie. Ons luister dalk te veel na ander mense se opinies. Daarom die vraag aan die dissipels – wie sê julle is ek? Daardie vraag kom ook na elkeen van ons toe.
ToekomsVenster: Hy is die Beskermer
Jy kan Hom vandag vertrou met jou lewe. Hy sorg vir jou.
ToekomsVenster: Hy is die Alfa
In die volgende weke gaan ons aan die hand van die alfabet nadink oor sommige karaktereienskappe van God. Kom skuif vandag onder hierdie sambreel van genade in.
ToekomsVenster: Jesus maak ons rustig
“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.”
ToekomsVenster: Is jou geloofslewe battery-aangedrewe?
Ek herinner my aan drie items wat vir baie plesier sorg maar wat iets oor die geloofslewe te sê het.
ToekomsVenster: Hande om mee diensbaar te wees
Dit is een van die vernaamste instrumente wat God aan ʼn mens gegee het om mee diensbaar te wees.
ToekomsVenster: Ons vriendelike God
Dit bly daarom ʼn lewenslange reis om die Here en sy bedoeling met ons beter te verstaan en te integreer.
ToekomsVenster: Daar ís hoop
Die belangrikste gawe wat ons aan mense kan gee is hoop.