Tiaan Langenegger is terug op die kassie met ʼn splinternuwe program, Tiaan Proe. Kry die nuutste episode se resepte hier.
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
Veelsydige Louw het groot planne
Louw Venter, ook ’n uiters talentvolle skrywer en regisseur, is een van die gasspelers in die sesde episode van “Projek Dina”.
Sepiegids: Misverstand tussen Angel, Daniel aangepor in ‘Arendsvlei’
In ‘Getroud met rugby’ is Festus bekommerd oor Koekie se gesondheid en in ‘Binnelanders’ doen Rian ʼn ontdekking wat ʼn teorie kan staaf.
Marciel trek weer plaasstewels aan vir ‘BSV’
“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”
Nuwe gesigte eersdaags in ‘Binnelanders’ te sien
Maroela Media het by die vier akteurs gaan kuier om meer uit te vind oor die opwindende paar weke wat vir hul karakters in die sepie voorlê.
‘Op my eish! 2’: Ontmoet vanjaar se potensiële pasmaats
Ná talle video-inskrywings vir die tweede seisoen van Op my eish! moes die akteur Francois Jacobs uit al die inskrywings 15 vroue uitnooi vir blitsafsprake in Pretoria.
‘BSV’: Liefde blom in Tankwa-Karoo
Een van die boere het glo reeds een van die meisies amptelik uitgevra en is nou in ʼn verhouding.
Kortflieks gesoek vir Silwerskermfees 2023
Kortflieks wat by die 10de kykNET Silwerskermfees gewys het, is nou op DStv Catchup te sien.
Sepiegids: Bianca word vermis in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ gaan Piet en Jazzy nie maklik met die waarheid vorendag kom nie en in ‘Arendsvlei’ neem Yvette ʼn besluit wat baie lewens sal verander.
Video: Só sê Silwerskerm-wenners
Maroela Media het Saterdagaand by die toekenningsgeleentheid van kykNET se 10de Silwerskermfees op die blou tapyt met van die wenners gesels.
Video: Kunstenaars skitter weer in lewende lywe by Fiëstas
“Die kunste is nie ʼn luuksheid nie, maar ʼn absolute noodsaaklikheid.”
Foto’s: Dié flieks wen Silwerskerm-pryse
Die wenners van kykNET se 10de Silwerskermfees is Saterdag by ʼn glansgeleentheid in Kampsbaai bekend gemaak.
Dié flieks is vir Silwerskerm-pryse benoem
Die toekennings word Saterdag (26 Maart) tydens ʼn spoggeleentheid by The Bay Hotel in Kampsbaai uitgedeel.
Foto’s: Só kuier bekendes saam by Silwerskermfees
“Hierdie fees hou die Afrikaanse rolprentbedryf in verskeie opsigte lewendig.”
Foto’s: ‘BSV’ – Oë vonkel toe vroue boere aan familie, vriende voorstel
“Ek sal glad nie omgee as hy my vra om sy meisie te wees nie.”
Rolprentfees vier mense, stories
“As iemand vra wat die besigheid is van die tiende kykNET Silwerskermfees, dan is dit dít: om die vertel van stories te vier op ʼn eg Suid-Afrikaanse, Afrikaanse rolprentfees.”
Skrywer halfmiljoen ryker met speletjiesprogram
Daar was tot op hede drie ander groot pryswenners in “Wie word ʼn miljoenêr?”.
Kapenaars kan ook Silwerskermfeesflieks by Tygervallei kyk
Boonop gaan die sterre van sommige van hierdie premières vooraf by van die Ster-Kinekor Tygervallei-vertonings gesig wys.
Oscar-benoemde dokkie, nóg bekroonde flieks op Silwerskermfees
Benewens premières van plaaslik vervaardigde vollengte prente en al die splinternuwe kortprente wat meeding om Silwerskermtoekennings, word ’n rits onlangse spogflieks wat nie deel is van die kompetisie nie en wat kritici wêreldwyd gaande gehad het, vertoon.
Sepiegids: JJ se skrikbewind het geen einde in ‘GMR’
In ‘Arendsvlei’ is Ingrid bly om te hoor Priester stel nog belang in Angel en in ‘Binnelanders’ span Tracy vir Uys in om haar te help om ʼn probleem op te los.