In “Diepe waters” worstel Sanet met nuutgevonde gevoelens en in “Arendsvlei” kan Beatrice vir Abigail nêrens vind nie.
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
ʼn Klapsoen, en twee word trekpas gegee in ‘OME!’
Brendan Peyper is ʼn paar treë nader aan liefde nadat hy besluit het om nie een nie, maar twee dames huis toe te stuur. Moenie hier lees as jy nog nie die jongste episode van “Op my eish!” gekyk het nie!
Sepiegids: Siya dra swaar aan groot geheim in ‘Suidooster’; Birdy slagoffer van misdaad in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” het Naomi vrae en dit maak vir Louis gespanne, en in “Diepe waters” neem ʼn komplot teen Gys ʼn nuwe wending.
Brendan leer dames ken in ‘Op my eish!’
“Ek wil die eerste soen hê, ek doen baie moeite vir daardie soen,” het een van die dames erken.
Sepiegids: Stella bly oor eerste laerskooldag in ‘Suidooster’; Johan in twee geskeur in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” kry Tertius snuf in die neus oor die man in Elise se lewe, en in “Arendsvlei” sit Birdy haar soektog na Anton voort.
Sepiegids: Elise het ʼn sekere boer in haar visier in ‘Binnelanders’; Gio wil nie landuit gaan in ’Arendsvlei’ nie
In “Suidooster” tref Rhafiek weer ʼn gelukskoot, en in “Diepe waters” hou die Joy Boys konsert by Lettie se kafee.
‘Op my eish!’: Brendan kies sy top-12
Van ʼn blonde rabbedoe met ʼn liefde vir visvang, tot ʼn Namibiese skoonheid en teruggetrokke hoërskoolonderwyseres is in die “Insomnia”-sanger se visier.
Afrikaanse telenovela vier 1000ste dramatiese episode
“Arendsvlei” was kykNET se eerste Afrikaanse telenovela, en die reeks het oor ses seisoene al verskeie toekennings ingeryg.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
Nuwe karakters, senutergende raaisels in ‘Die Byl’
Die vyfde seisoen van ‘Die Byl’ sal vanaf Dinsdag 16 Januarie op kykNET te sien wees.
Sepiegids: Karen is hartgebroke in ‘Binnelanders’; Wessel maak ʼn bohaai in ‘Diepe waters’
In “Arendsvlei” is Lionel geforseer om te berus by ʼn nuwe reëling en in “Suidooster” verdwyn Kaashifa se beursie.
Sepiegids: Gys se wapen op moordtoneel gevind in ‘Diepe waters’; Karen se verrassing misluk in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” bedink Nazeem sy verhouding met Laylla, en in “Arendsvlei” maak Tereska haar gevoelens aan Emile duidelik.
Donker, eksentrieke karakters is Dries se kos
Dries Botha is onlangs as “Suidooster” se skurk James Blignaut te sien gewees en maak tans ʼn draai in “Arendsvlei” as polisiekaptein Kyle Borman.
Sepiegids: Bridgette boelie Tim in komiese situasie in ‘Suidooster’; Janice sukkel met werklikheid in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” voel Naomi al hoe sieker, en Thalia word Texas toe gestuur. In “Diepe waters” het Ben en Sanet skoknuus vir Mari.
Brûe word verbrand in ‘Die Brug’
“Wie sal jy opoffer?”
Sepiegids: Nina is woedend vir Tracy in ‘Binnelanders’; Rhafiek se inmengery veroorsaak probleme in ‘Suidooster’
In ‘Diepe waters’ voel Farooq sleg wanneer hy vir Anja jok, en in ‘Arendsvlei’ is almal senuweeagtig oor Janice huis toe kom.
Sepiegids: Dinge lyk sleg vir Anja, Rossouw in ‘Diepe waters’; Kyle doen iets onverwags in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” ontvang Naomi lewensveranderende nuus en in “Suidooster” maak Gary ʼn besluit oor die toekoms.
Verligting toe dié speler ‘Die Brug’ groet
In vanaand se episode van “Die Brug” is die mat ʼn hele paar keer onder die spelers se voete uitgeruk.
‘BSV’ se Marné gee ja-woord
Marné du Plessis (26), wat in die 13de seisoen van die kykNET-maatsoekreeks, ‘Boer soek ʼn vrou’, op boer Déan se plaas gekuier het, het Woensdag verloof geraak.
Boer Melanie sê oor ‘Die Brug’
Met die intrapslag moes Melanie nie net haarself aan die ander deelnemers voorstel nie, maar sommer die verkiesing van ʼn nuwe leier fasiliteer.