Die topdriespanne van “Kokkedoor Vuur & Vlam” is aangewys.
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
Sepiegids: Rassie kry ultimatum in ‘Suidooster’; Bets laat val bom in ‘Binnelanders’
In ‘Arendsvlei ‘ ontdek Lennie die baba wat Alice alleen gelos het en Henry brand om die groot vraag in ‘Diepe waters’ te vra.
Saftas: Akteurspaar wen; Derek Watts vereer
Verskeie Afrikaanse produksies en akteurs is ook vanjaar met dié gesogte toekennings bekroon.
Gert en Joubert; ‘Kokkedoor’ se bobaas-varkbraaiers
Ná ʼn rampspoedige eerste uitdaging, ʼn middelmatige tweede uitdaging en ʼn triomfantlike laaste uitdaging, is Gert en Joubert amptelik gemaklik om langs dieselfde vuur te staan.
Kyk hoe dié brawe deelnemers fiksheidsreis op TV aanpak
ʼn Bekende aanbieder, ʼn sakevrou, ʼn parapleeg, ʼn vrou wat sukkel om swanger te raak, ʼn vrou wat borskanker oorleef het en ʼn vrou wat deur ʼn moeilike egskeiding is, is binnekort in kykNET se nuwe leefstylprogram te sien.
Sepiegids: Karla is jaloers in ‘Diepe waters’; onaangename verrassings vir Kaashifa in ‘Suidooster’
In “Arendsvlei” plant Desmond ’n gevaarlike idee in Adam se kop en in “Binnelanders” is Tracy geskok wanneer Binneland Stereo haar geheim verklap.
‘Kokkedoor’ se Kobus; ʼn Fransman geanker in SA
“Kokkedoor Vuur & Vlam” se Kobus Botha het met Maroela Media oor sy liefde vir braai, ʼn lewe in Frankryk en sy loopbaan in die vermaakbedryf gesels.
‘La’t wiel’ gooi weer wilde draai op die kassie
Hannes Visser skryf ‘La’t wiel’, wat al 540 episodes het, se sukses daaraan toe dat dit steeds die enigste toegewyde Afrikaanse motorprogram op TV is.
ʼn Laaste tiekiedraai in kombuis vir dié Kokkedore
Elke span moes ʼn egte seekosbord, met ʼn stysel en ʼn slaai, ʼn seekossop en ʼn nagereg met ʼn soutelement aanmekaarslaan.
Nuwe gesigte in tweede seisoen van ‘Diepe waters’
Diegene wat vasgenael voor die televisie sit wanneer “Diepe waters” uitgesaai word, hoef nie te bekommer nie – dié Afrikaanse telenovelle gaan nie binnekort die kassie verlaat nie.
Sepiegids: Mymoena terug in ‘Suidooster’; Tertius is eerlik met Nina in ‘Binnelanders’
In “Binnelanders” is Bets skielik nie meer so desperaat om vir Conrad te sien nie, en in “Diepe waters” neem Sanet en Wim ʼn besluit oor hulle vriendskap.
‘Kokkedoor’: Gert, Joubert staan nie om dieselfde vuur
Met slegs vyf spanne en tien deelnemers oor, brand ieder en elke kinkel- en onthoubraaier om met elke braai-uitdaging hul beste voetjie voor te sit.
Leah weer op reis om hoop te skep op klein dorpe
Vir sommige was daar ’n pragtige park op die wenslys, en vir ander die opknapping van ’n ikoniese toeristebestemming in die Klein Karoo.
Daleen is desperaat om Tertius terug te wen
Desiré Gardner sê sy kan goed verstaan waarom kykers die josie in is vir haar karakter Daleen.
Sepiegids: Iemand wil emigreer in ‘Binnelanders’, Bennie los bom in ‘Suidooster’
Adam oortuig die sokkerspelers om wapens te dra in “Arendsvlei”, en Bybie vrees vir Meghan se lewe in “Diepe waters”.
‘Kokkedoor’ vir internasionale prys benoem; groet nóg deelnemers
“Braai se stiefkind,” soos Bertus Basson dit stel, het twee deelnemers uit “Kokkedoor Vuur & Vlam” se hoenderhok geskop.
Bestemming van brugbou-werklikheidsprogram aangekondig
“Dit was ’n reuse-spanpoging om die regte plek op te spoor.”
Sepiegids: Lennie groet vir eers in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” moet Louis slegte nuus aan At oordra en in “Diepe waters” probeer Wim iets aan sy skuldgevoelens doen.
Nog ʼn fliek kom uit geliefde kinderboekskrywer se pen
Akteur, TV-aanbieder en grapjas, Francois Jacobs, het in die regisseurstoel vir dié fliek gesit, en die rolverdeling bestaan uit ʼn handvol swaargewig- én groentjie-akteurs.
Wêreldbekerkoors vat vlam in ‘Kokkedoor’-kombuis
ʼn Paar rugbyballe, ʼn oud-Springbokkaptein, ʼn wisseltrofeë en ʼn blikkie Australiese Vegemite het vir groot sports gesorg.