“My wildste drome het voor my oë afgespeel en ek sal altyd vir Mart soos ʼn hangertjie om my nek, naby my hart, hou.”
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
Dogter onthul ‘my pa het my nie verkrag’
’n Storm het in 2009 om Abrie Raaths se kop losgebars toe ’n suggestiewe en ontstellende skets in die skooltas van sy dogter, Megan Raaths, gevind is.
Sepiegids: Doodsengel kuier in Arendsvlei
Kristien se nuwe selfverdedigingsafrigter, Chris Fourie, sorg vir hope vermaak in vandeesweek se episodes van “Getroud met rugby”.
Dié 18 stadsjapies gaan plaaslewe in kykNET-reeks aanpak
Wat gebeur wanneer 18 stadsjapies die plaaslewe op ʼn primitiewe manier moet aanpak vir ʼn kans om R1 miljoen te wen? ‘Plaasjapie’ begin op Donderdag 14 Julie om 20:00 op kykNET.
Resep: ‘Jan Braai’ se chakalaka
Daar is ’n driemanskap – boerewors, krummelpap (poetoepap) en chakalaka – wat die hoeksteen van Suid-Afrika se kulturele en braai-erfenis is.
Skokverhaal in kykNET-dokkie onthul
Die dokumentêr is ook deur die vervaardigers van die bekende Showmax-trefferreeks Devilsdorp gemaak.
Verander hoe jy dink voordat jy verander hoe jy lyk
Talle Suid-Afrikaners se verhouding met kos en hul gewig is stram. Daar word lekker geëet en nóg lekkerder belowe om die volgende dag, week of maand eetgewoontes aan te pas.
Skoot hoog deur vir ‘Op my eish! 2’ se Franna
Vermy hierdie artikel as jy nog nie die slotepisode van ‘Op my eish! 2’ gekyk het nie.
Silwerskermfees wil dokumentêre flieks ontwikkel
Alle passievolle dokumentêrerolprentmakers wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.
Dié akteurs in ‘Spoorloos 4’ te sien
ʼn Vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ʼn raaisel wat opgelos moet word. Dít is van die naelbyt-aksie wat in ‘Spoorloos: Die eiland’ op kykers wag.
Sepiegids: Is ‘Suidooster’ se Zoe op pad tjoekie toe?
At vra vir Louis ʼn groot guns in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ neem Angel se swangerskap ʼn skokkende wending.
Erns Grundling verken nóg ’n pelgrimstog
Erns Grundling het die Klein-Karoo, Langkloof en Tuinroete platgestap in die vyfde aflewering van dié gewilde program.
‘Op my eish! 2’: En die topdrie is…
“So hoe kan jy dan vir my sê ek en jy soek twee verskillende goed as jy nie eers weet wat ek wil hê nie?” Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode gekyk het en geen verrassings wil bederf nie.
Sepiegids: Priester omgeëllie met Angel in ‘Arendsvlei’
Annelize ontvang dié week nog ontstellende nuus in ‘Binnelanders’ en in ‘Getroud met rugby’ kom Lienkie en Amanda se katnaels uit.
Stadsjapies pak plaaslewe kaalhand aan in nuwe reeks
ʼn Groep stadsjapies gaan sake op ʼn plaas in die Swartland sonder moderne toerusting uitspook met die doel om R1 miljoen te wen.
Dinge raak ernstig in ‘Op my eish! 2’
“Toe Francois sê hy wil met my praat, het ek geweet wat kom, en ek was oukei daarmee.” *Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van Op my eish! 2 gekyk het nie.
Sepiegids: Conrad, Dawid smee planne in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ neem Zoe ʼn finale besluit oor haar en Tim se huwelik, en almal is besorgd oor Kristien in ‘Getroud met rugby’.
Video: Wie gaan Francois se hart wen in ‘Op my eish! 2’?
Watter een van die vyf topdeelnemers in ‘Op my eish! 2’ dink jy gaan Francois se hart wen?
Video: Ivan, Donnalee se ‘Beurtkrag’ plaas verhoudings in kollig
“Enigiemand wat die laaste twee jaar deur lockdown gegaan het, sal weet hoe dit voel om in jou huis en in jou emosies vasgekeer te wees.”
Sepiegids: Kristien steeds vermis in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ laat ʼn klop aan die deur vir Annelize sprakeloos en in ‘Suidooster’ probeer Tim desperaat om vir Zoe in die hande te kry.