ʼn “Venster” tussen New York in die VSA en Dublin, Ierland, het verlede week oopgemaak. Binne ʼn week moes die poort egter weer tydelik gesluit word weens “onvanpaste gedrag” deur persone in Dublin.
Lees meerVreemd
Video: Vryvallers vlieg deur Tower Bridge
Voorbereiding vir dié poging het in April 2022 begin en ʼn spesiale perseel vir hul oefeninge is in Oxfordshire in die Verenigde Koninkryk opgerig. Dit het twee hyskrane ingesluit wat die dimensies van die Tower verteenwoordig het.
Foto’s: Skouspelagtige auroras tydens ‘ergste’ sonstorm in 20 jaar
Die ergste sonstorm in meer as twee dekades het die Aarde Vrydag getref en skouspelagtige ligvertonings in die hemelruim van Tasmanië tot Brittanje veroorsaak.
Dieretuin verf honde om soos pandas te lyk
Alhoewel hulle baie soos pandas gelyk het, het besoekers vreemde gedrag opgemerk, soos dat hulle hul koppe heen en weer skud.
Vrou verf 10 skilderye terselfdertyd
“Ek het vyf jaar gelede met albei hande begin skilder, as ʼn uitdaging en om bietjie vinniger te werk. Ek het ontdek ek is dubbelhandig.”
Dapper tiener red kinders op die bus
Die busbestuurder het haar bewussyn verloor en haar voet was nog op die petrolpedaal. Acie het na haar uitgeroep, maar haar kop het vorentoe geval voor die bus in die aankomende verkeer se laan beland het.
Franse bak langste baguette ter wêreld
Deelnemende bakkers het om 03:00 aan 152 kg se deeg begin knie. Die deeg het sowat 90 kg meel, 60 liter water, 1,2 kg sout en 1,2 kg gis bevat.
Amsterdam-parkering te koop vir R9,8 miljoen
Vir diegene wat bereid is om dié bedrag te betaal, verduidelik die eiendomsagent dat die 18 m²-ruimte “geskik is vir groter voertuie” en “daar is genoeg ruimte vir die chauffeur en passasiers om uit te klim”.
Driejarige kla oor ‘monsters’; byeboer ontdek 60 000 bye
Toe die driejarige Saylor Class gekla het oor “monsters” in haar slaapkamer, het haar ouers gedink dit is maar net haar verbeelding.
Die kat kom weer – dié keer saam met Amazon
ʼn Nuuskierige kat is per ongeluk saam met ʼn Amazon-pakkie reg oor die VSA verskeep.
‘Cartier’-oorbelle spotgoedkoop verkoop ná foutjie met prys
Hy het ná ʼn maande lange stryd uiteindelik die twee paar oorbelle, wat hy teen $28 elk (sowat R525) gekoop het, ontvang. Die oorbelle kos eintlik $28 000, oftewel sowat ʼn halfmiljoen rand.
Mooiste foto van Melkweg oor Leeukop
“Ek het drie keer probeer. Ek het soggens om 03:30 opgestaan en Tafelberg uitgeklim om die regte uitkykpunt te kry. Die eerste twee pogings was onsuksesvol – daar was nie enige mis om die berg nie.”
Franse burgemeester stel aandklokreël in vir onder-13’s
Alle persone jonger as 13 mag in drie woonbuurte tussen 23:00 en 06:00 nie op straat wees tensy hulle deur ʼn volwassene vergesel word nie.
Vermiste rubbereendjie ná 18 jaar gevind
Die eendjie het in 2006 tydens ʼn wêreldrekordpoging verdwyn.
Ballerinas gee die toon aan met nuwe wêreldrekord
Die doel was om ʼn rekord te verbeter van die meeste ballerinas wat vir ʼn minuut lank ‘en pointe’ bly dans.
Hoe trek jy ‘n kruisie? Dís wat dit van jou sê
Die manier hoe jy ʼn kruisie trek of hoe jy die letter X maak, sê glo baie oor jou persoonlikheid.
Barbie-koors loop oor na braaisous
Beetekstrak word gebruik om die sous daardie kenmerkende Barbie-pienk kleur te gee.
Bakkery aan klante: Pasop vir diamant
Die eienaar glo ʼn steen uit haar trouring het in ʼn baksel deeg beland.
Teekoppie van R1,2 miljoen gesteel
Die gesteelde teekoppie was een van die duurste van die meer as 1 000 stukke blink tee- en eetgerei en ander artefakte wat op uitstalling is.
Vermiste poolhond gevind waar hy met bere speel
Die video is reeds meer as 20 miljoen keer op Instagram gekyk.