“Ons wil graag verseker dat Thaba Tshwane genoeg kos, lekkernye, speelgoed en veral komberse deur die loop van die winter het.”
Afrikaanse boekemark nog ʼn uitgewer ryker
“Ons doel is nie om te probeer kompeteer met gevestigde uitgewers nie – ons is aanvullend tot die mark.”
Weldoeners help blinde hond weer loop
Die bokserhond Kerneelz is gedeeltelik blind én doof. Volgens ʼn onlangse diagnose kan hy boonop nie meer maklik staan, draai of loop sonder om sy balans te verloor en te val nie.
Wen: Word ʼn melktertmeester
Spog vanjaar met die lekkerste melkterte! Hierdie stel bevat alles wat jy nodig het om ‘n melktertmeester te word.
Kieries is storievertellers
Wat hierdie kieries destyds vir my so besonders gemaak het, was die stories wat die kieries vertel het, want elke kierie was ʼn stukkie van ʼn eeue-oue kultuurskat van die amaSwati en die kieries het eintlik die stories van mense vertel.
Vrou vind genesing ná seerkry
“Jy weet nie met wie dit gebeur nie. Van buite af lyk die prentjie perfek.”
Jong man groet sosiale media: ‘Dit was ’n verslawing’
Hy vertel hy het homself onbewustelik ook met ander mense vergelyk op sosiale media. “ʼn Mens sien slegs die mooi (van ander mense se lewens) op sosiale media. Jy vergeet van die verwonde weergawe – die realiteit – wat hulle nie deel nie. Foto’s wat nie ‘mooi genoeg’ is nie word nie gedeel nie.
Gemeenskap, Helena Hettema help om vir kinders ʼn tuiste te skep
“Die Here het ons geseën met die geleentheid om die kinders te help. Om die fondament se krake met liefde, omgee, respek en dissipline te vul.”
Oud-Affie-hoof sit leierskap by Akademia voort
“Ek glo dat ek in my onderwysloopbaan daarin geslaag het om ʼn brug tussen teorie oor onderwysleierskap en praktyk te bou.”
Oudmatrikulante skenk groentetonnel aan skool
“Tuinwerk is terapeuties,” verduidelik sy, “en ons glo dat dit ‘n positiewe uitwerking op leerders en die gemeenskap sal hê.”
Dié opleidingsentrum ‘simbool van God se sorg’
ʼn Gesin wat hul oorlede gestremde seun se nalatenskap wou laat voortleef, het dié gebou aan Solidariteit Helpende Hand geskenk.
Só maak jou skenkings ʼn verskil
Items wat in ʼn goeie en werkende toestand is, kan gou weer ʼn nuwe baas vind. Fondse kan dus makliker gegenereer word en vinniger in jou gemeenskap teruggeploeg word.
Video: Dapper studente red hond uit kanaal
Ben, die langste van die groep mans, het onderstebo gehang terwyl sy maats hom aan sy bene vasgehou het.
Skryfnet: Leer om kinderboeke te skryf
Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, se gewilde kursus, wat ontwikkel is deur Carina Diedericks-Hugo en aangebied word deur Nanette van Rooyen, is terug om jou vir ’n tweede keer te leer om die perfekte kinderverhaal te skryf.
20 jaar van hare skeer, kleur vir kankeroorwinnaars
“Ons nooi weereens almal uit en vra, wat sal jy vir ’n kankeroorwinnaar doen?”
Bergpiektroue vir avontuurlustige paartjie
“Moet dit ook nie onderskat nie, dit is julle groot dag. Doen alles wat julle wil doen. As julle op die berg wil dans, doen dit. As julle wil piekniek hou, doen dit, daar is nie beperkinge nie.”
Paartjie gaan van ‘Koer’ tot kansel
René Venter en Jan Bester van die Wes-Kaap gaan in September vanjaar trou aan mekaar beloof nadat hulle twee jaar gelede liefde op dié Afrikaanse pasmaatapp gevind het.
16-jarige se sketse verhelder ma se kinderboek
“Dit was vir my ʼn groot voorreg om saam met my seun te werk. As ma het ek nuwe respek vir my kind se inisiatief en kreatiwiteit gekry.”
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid
Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2023.
Sesjarige se briefie laat harte vermurwe
As jy ʼn rowwe dag het, dan is hierdie berig dalk net vir jou bedoel.