“Tuinwerk is terapeuties,” verduidelik sy, “en ons glo dat dit ‘n positiewe uitwerking op leerders en die gemeenskap sal hê.”
Dié opleidingsentrum ‘simbool van God se sorg’
ʼn Gesin wat hul oorlede gestremde seun se nalatenskap wou laat voortleef, het dié gebou aan Solidariteit Helpende Hand geskenk.
Só maak jou skenkings ʼn verskil
Items wat in ʼn goeie en werkende toestand is, kan gou weer ʼn nuwe baas vind. Fondse kan dus makliker gegenereer word en vinniger in jou gemeenskap teruggeploeg word.
Video: Dapper studente red hond uit kanaal
Ben, die langste van die groep mans, het onderstebo gehang terwyl sy maats hom aan sy bene vasgehou het.
Skryfnet: Leer om kinderboeke te skryf
Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, se gewilde kursus, wat ontwikkel is deur Carina Diedericks-Hugo en aangebied word deur Nanette van Rooyen, is terug om jou vir ’n tweede keer te leer om die perfekte kinderverhaal te skryf.
20 jaar van hare skeer, kleur vir kankeroorwinnaars
“Ons nooi weereens almal uit en vra, wat sal jy vir ’n kankeroorwinnaar doen?”
Bergpiektroue vir avontuurlustige paartjie
“Moet dit ook nie onderskat nie, dit is julle groot dag. Doen alles wat julle wil doen. As julle op die berg wil dans, doen dit. As julle wil piekniek hou, doen dit, daar is nie beperkinge nie.”
Paartjie gaan van ‘Koer’ tot kansel
René Venter en Jan Bester van die Wes-Kaap gaan in September vanjaar trou aan mekaar beloof nadat hulle twee jaar gelede liefde op dié Afrikaanse pasmaatapp gevind het.
16-jarige se sketse verhelder ma se kinderboek
“Dit was vir my ʼn groot voorreg om saam met my seun te werk. As ma het ek nuwe respek vir my kind se inisiatief en kreatiwiteit gekry.”
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid
Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2023.
Sesjarige se briefie laat harte vermurwe
As jy ʼn rowwe dag het, dan is hierdie berig dalk net vir jou bedoel.
Daar is liefde in elke rok
“Sy moet weet dat sy spesiaal, uniek en enig is van haar soort, net soos haar rok. Ek bid oor elke huwelik en oor elke rok.”
Video: Nederige Ndavi steeds trotse plattelandse meisie
“Ek is tot vandag toe ʼn trotse Vossie,” vertel die 23-jarige.
Francois en Elizabeth Fourie wals nog heerlik saam
Op 16 Desember 2022 was dit reeds drie-en-veertig jaar nadat die troumars vir die bekende sangpaar gespeel is. Hulle liefdesdans het egter reeds drie jaar tevore as studente begin.
7 000 km op motorfiets is niks vir dié dokter nie
“Elke kind in ons land verdien ʼn kans. Kinders vra nie baie nie, ʼn bietjie liefde, ʼn kans, dis al wat hulle nodig het.”
18 nonnetjie-uile knus na redding
“Al daardie uile is gelukkig ongedeerd en word nou in die kliniek by die sentrum versorg.”
Video: Komediante skeer gek met toerismeraad ná Tottenham-debakel
“As ons saam kan lag oor die chaos gaan ons dalk die gevolge daarvan makliker trotseer.”
R10 000 vir Orania se nuwe volkslied
“As ʼn bevestiging van Orania se strewe na selfstandigheid word daar gesoek na ʼn lied wat tydens openbare geleenthede gesing kan word.”
Los die stadsgedruis en kom word ’n stadsboer
Het jou kind al ʼn blikbeker warm melk reguit vanuit Trixie se spene gedrink, of warm beesmis opgetel en tussen hulle vingers gedruk tot dit uitpeul? Nou is die kinders se kans!
Nataniël in Amsterdam vir slegs een vertoning
Dié superster, wat reeds die afgelope vier dekades ʼn huishoudelike naam op Suid-Afrikaanse bodem is, maak op Saterdag 13 Mei in die Theatre Amsterdam slegs vir een aand sy buiging in ʼn eksklusiewe vertoning. Dié vertoning word in trotste vennootskap met Maroela Media aangebied.